Mitsubishi L300
(Aangestuur vanaf Ford Husky)
Die Mitsubishi L300 of Mitsubishi Delica is 'n reeks bakkies en veeldoelvoertuie (MPVs) wat sedert 1968 deur Mitsubishi Motors gebou word. Die het verskillende name in vele markte oor die wêreld gedra, bv. as die Ford Husky in Suid-Afrika.
1979–1983 Mitsubishi L300 wa | |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Ford Husky (Suid-Afrika) Mitsubishi Colt Solar/L300 (Indonesië) Mitsubishi L300 Hyundai Porter Isuzu Bison Mahindra Voyager (Indië) |
Produksie | 1979–1986 |
Montering | Nagoya, Japan Jakarta, Indonesië Silverton, Suid-Afrika |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 2-deur bakkie 4-deur paneelwa |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4, 1.6, 1.8, 2.0 L inlynviersilinder (petrol) 2.3 of 2.5 L I4 (diesel) |
Ratkas | 4- of 5-gang handrat 3-gang outomaties |
Lengte | 4260 – 4445 mm |
Breedte | 1670–1690 mm |
Hoogte | 1990 mm |
Asafstand | 2200–2350 mm |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |