Die Hyundai H-100 is 'n bakkie wat sedert 1977 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai gebou word.

Hyundai H-100
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Suid-Korea Hyundai
Ook genoem Hyundai Porter
Produksie 1977–huidig
Montering Ulsan, Suid-Korea
Bakwerk en onderstel
Klas Bakkie
Bakstyl Bo-askajuit
Uitleg Voorenjin, agterwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 2.4 L Hyundai I4 diesel (94 kW)
Ratkas 5-gang handrat
Lengte 4760-4795 mm
Breedte 1740 mm
Hoogte 1965 mm
Asafstand 2430 mm
Plek in geskiedenis
Variante Hyundai Elantra


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.