Pastor Maldonado
Venezolaanse renjaer
Pastor Maldonado (gebore 9 Maart 1985) is 'n Venezolaanse professionele motorrenjaer wat vir die Lotus F1-span in Formule Een Grands Prix gejaag het.
Pastor Maldonado | |
---|---|
Maldonado by die 2015 Maleisiese Grand Prix.
| |
Geboortedatum | 9 Maart 1985 |
Geboorteplek | Maracay, Venezuela |
Nasionaliteit | Venezolaan |
Ou span(ne) | Lotus-Mercedes[1] |
Motornommer | 13 |
Inskrywings | 96 (95 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 1 |
Podiums | 1 |
Loopbaanpunte | 76 |
Voorste wegspronge | 1 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2011 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 2012 Spaanse Grand Prix |
Laaste wen | 2012 Spaanse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2015 Aboe Dhabi Grand Prix |
Laaste seisoen | 2014 |
Verlede jaar plek | 16de (2 punte) |
Verwysings
wysig- ↑ Collantine, Keith (19 Julie 2014). "Maldonado to remain at Lotus in 2015". F1 Fanatic (in Engels). Keith Collantine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2017. Besoek op 19 Julie 2014.