Maracay
Maracay is 'n stad in die noorde van Venezuela en is die hoofstad van die deelstaat van Aragua. Die stad het 'n bevolking van 955 362 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 311,52 km², terwyl die metropolitaanse gebied 'n bevolking van 1 150 000 en 'n oppervlakte van 911,57 km² het.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Venezuela |
Deelstaat | Aragua |
Koördinate | 10°15′N 67°36′W / 10.250°N 67.600°W |
Stigting | 5 Maart 1701 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 311,52 vk km |
Hoogte bo seevlak | 436 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 955 362 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 439/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 150 000 |
Tydsone | UTC-04:30 |
- Somertyd | UTC-04:30 |
Burgemeester | Pedro Bastidas (PSUV) |
Amptelike Webwerf | alcaldiagirardot.gob.ve |
Maracay is net suid van die Karibiese See en aan die ooskus van die Valenciameer geleë. Die stad is op 5 Maart 1701 deur die Spaanse biskop Diego de Baños y Sotomayor gestig.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maracay.