Max Verstappen

Hollandse motorrenjaer

Max Verstappen (gebore 30 September 1997) is 'n Nederlandse professionele motorrenjaer wat vir die Red Bull-Honda-span in Formule Een Grands Prix jaag. Hy is die seun van oud-renjaer Jos Verstappen.

Max Verstappen
Verstappen in Maleisië, 2017
Verstappen in Maleisië, 2017
Geboortedatum 30 September 1997 (1997-09-30) (23 jaar oud)
Geboorteplek Hasselt, België
Volle naam Max Emilian Verstappen
Nasionaliteit Vlag van Nederland Nederlander
Span in 2020 Red Bull-Honda
Motornommer 33
Inskrywings 113 (113 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 9
Podiums 39
Loopbaanpunte 1095
Voorste wegspronge 2
Vinnigste rondtes 9
Eerste wedren 2015 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2016 Spaanse Grand Prix
Laaste wen 70ste Herdenking Grand Prix
Laaste inskrywing 2020 Eifelse Grand Prix
Laaste seisoen 2019
Verlede jaar plek 3de (278 punte)
Verstappen jaag hier vir Toro Rosso by die 2015 Maleisiese Grand Prix

Sy beste F1-seisoene sover was in 2017, toe hy twee wedrenne gewen het, die Maleisiese en Meksikaanse Grands Prix en in 2019, met oorwinnings in die Oostenrykse, Duitse en Brasiliaanse Grands Prix.