Maak hoofkeuseskerm oop

Die 2017 Formule Een Meksikaanse Grand Prix is op 29 Oktober 2017 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko beslis. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen en die derde keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.

Flag of Mexico.svg Formula 1 Gran Premio de México 2017
Autódromo Hermanos Rodríguez 2015.svg
Datum 29 Oktober 2017
Plek Autódromo Hermanos Rodríguez
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:16.488
Vinnigste ronde
Renjaer Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:18.785 (rondte 68)
Podium
1 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
2 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari

Bande verskaf deur PirelliWysig

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne beskikbaar gestel in Meksiko.

Bande vir gebruik te Meksiko
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Ultrasag
 
Supersag
 
Sag
 
Tussen-in
 
Reën

Vrye oefeningWysig

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.824
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.290
3 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:18.395
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.421
5 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:18.586
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.801
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.932
3 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.964
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:18.051
5 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.142
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.113
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.188
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:17.230
4 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.283
5 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.361

KwalifiseringWysig

Sebastian Vettel het Ferrari se vierde voorwegsprong van die seisoen behaal deur die Red Bull-bestuurder Max Verstappen in die laaste minuut te klop.[1] Lewis Hamilton het die derde plek vir Mercedes behaal, met sy spanmaat Valtteri Bottas vierde. Ferrari se Kimi Räikkönen het vyfde gekwalifiseer terwyl die Force India-bestuurder Esteban Ocon daarin geslaag het om voor Daniel Ricciardo se Red Bull in die sesde plek te kwalifiseer. Die top 10 word afgesluit deur die Renault-bestuurders Nico Hülkenberg en Carlos Sainz jr. en die ander Force India van Sergio Pérez.

Toro Rosso-bestuurder, Pierre Gasly en McLaren-bestuurders Fernando Alonso en Stoffel Vandoorne, het onderskeidelik vyf, twintig en vyf-en-dertig wegspringplekke as straf ontvang. Hulle moes almal dele van hul enjins laat vervang.[2] Later is Daniel Ricciardo van die Red Bull-span en die ander Toro Rosso-bestuurder, Brendon Hartley, ook vir dieselfde oortreding gestraf.[3]

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:17.665 1:16.870 1:16.488 1
2 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.630 1:16.524 1:16.574 2
3 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.518 1:17.035 1:16.934 3
4 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17:578 1:17.161 1:16.958 4
5 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.148 1:17.534 1:17.238 5
6 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:18.336 1:17.827 1:17.437 6
7 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.208 1:17.631 1:17.447 16[3]
8 27   Nico Hülkenberg Renault 1:18.322 1:17.792 1:17.466 8
9 55   Carlos Sainz jr. Renault 1:18.405 1:17.753 1:17.794 9
10 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:18.020 1:17.868 1:17.807 10
11 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 1:18.570 1:18.099 11
12 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:18.902 1:19.159 12
13 28   Brendon Hartley Toro Rosso 1:18.683 geen tyd 17[3]
14 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:17.710 geen tyd 18[2]
15 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:18.578 geen tyd 19[2]
16 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:19.176 14
17 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:19.333 15
18 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:19.443 16
19 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:19.473 17
107%-tyd: 1:22.944
20 10   Pierre Gasly Toro Rosso geen tyd 20[2]
← VOOR                    Stand na kwalifisering vir die 2017 Meksikaanse Grand Prix
← VOOR                    Wegspringrooster vir die 2017 Meksikaanse Grand Prix

RenuitslagWysig

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 1:36:26.552 2 25
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 +19.678 4 18
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 71 +54.007 5 15
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 71 +1:10.078 1 12
5 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 70 +1 rondte 6 10
6 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 70 +1 rondte 11 8
7 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 70 +1 rondte 9 6
8 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 70 +1 rondte 14 4
9 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 70 +1 rondte 3 2
10 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 70 +1 rondte 18 1
11 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 70 +1 rondte 10
12 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 70 +1 rondte 19
13 10   Pierre Gasly Toro Rosso 70 +1 rondte 20
14 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 69 +2 rondtes 13
15 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 69 +2 rondtes 15
DNF 55   Carlos Sainz jr. Renault 59 Enjin 8
DNF 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 Enjin 12
DNF 28   Brendon Hartley Toro Rosso 30 Enjin 17
DNF 27   Nico Hülkenberg Renault 24 Elektries 7
DNF 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 5 Enjin 16

Puntestand na die Grand PrixWysig

Nota'sWysig