Meksikaanse Grand Prix

Die Meksikaanse Grand Prix (Spaans: Gran Premio de México) is 'n FIA Formule Een motorwedren wat by die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad gehou word. Dit is die eerste keer as 'n nie-kampioenskapsbyeenkoms in 1962 gehou, voordat dit 'n kampioenskapsbyeenkoms in 1963-1970 en 1986-1992 geword het. Die Grand Prix word sedert 2015 weer op hierdie baan in Meksikostad aangebied en word sedert 2020 die Meksikostad Grand Prix genoem.

Wenners van die Meksikostad Grand Prix

wysig
 
Die Autódromo Hermanos Rodríguez-baan wat tans in gebruik is.
 
Die Autódromo Hermanos Rodríguez-baan wat van 1986–2014 gebruik is.
 
Die oorspronklike Magdalena Mixhuca-baan wat van 1959–1985 gebruik is.
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2023   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Hermanos Rodríguez
2022   Max Verstappen   Red Bull-RBPT
2021   Max Verstappen   Red Bull-Honda
2020 Nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie

Wenners van die Meksikaanse Grand Prix

wysig

Nota: 'n Pienk agtergrond dui 'n nie-kampioenskapsjaar aan.

Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2019   Lewis Hamilton   Mercedes Hermanos Rodríguez
2018   Max Verstappen   Red Bull-TAG Heuer
2017   Max Verstappen   Red Bull-TAG Heuer
2016   Lewis Hamilton   Mercedes
2015   Nico Rosberg   Mercedes
2014

1993
Nie plaasgevind nie
1992   Nigel Mansell   Williams-Renault Hermanos Rodríguez
1991   Riccardo Patrese   Williams-Renault
1990   Alain Prost   Ferrari
1989   Ayrton Senna   McLaren-Honda
1988   Alain Prost   McLaren-Honda
1987   Nigel Mansell   Williams-Honda
1986   Gerhard Berger   Benetton-BMW
1985

1971
Nie plaasgevind nie
1970   Jacky Ickx   Scuderia Ferrari Magdalena Mixhuca
1969   Denny Hulme   McLaren-Ford
1968   Graham Hill   Lotus-Ford
1967   Jim Clark   Lotus-Ford
1966   John Surtees   Cooper-Maserati
1965   Richie Ginther   Honda
1964   Dan Gurney   Brabham-Climax
1963   Jim Clark   Lotus-Climax
1962   Trevor Taylor
  Jim Clark
  Lotus-Climax Magdalena Mixhuca

19°24′15″N 99°5′19″W / 19.40417°N 99.08861°W / 19.40417; -99.08861