Nico Rosberg
Duits-Finse motorrenjaer
Nico Rosberg (gebore in Wiesbaden, Hesse, Wes-Duitsland op 27 Junie 1985) is 'n uitgetrede Formule Eenrenjaer van Duitsland. Hy was van 2010 tot 2016 'n lid van die Mercedes AMG Petronas F1-span, eers saam met die mede-Duitser Michael Schumacher (2010–2012) en daarna 'n spanmaat met Lewis Hamilton tot einde 2016.
Nico Rosberg | |
---|---|
Rosberg in 2016
| |
Geboortedatum | 27 Junie 1985 |
Geboorteplek | Wiesbaden, Hesse, Wes-Duitsland |
Nasionaliteit | Duitser |
Ou span(ne) | Mercedes AMG Petronas |
Motornommer | 6 |
Inskrywings | 206 (206 begin) |
Kampioenskappe | 1 (2016) |
Oorwinnings | 23 |
Podiums | 57 |
Loopbaanpunte | 1594,5 |
Voorste wegspronge | 30 |
Vinnigste rondtes | 20 |
Eerste F1-wedren | 2006 Bahreinse Grand Prix |
Eerste wen | 2012 Chinese Grand Prix |
Laaste wen | 2016 Japannese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2016 Aboe Dhabi Grand Prix |
Laaste seisoen | 2016 |
Verlede jaar plek | (385 punte) |
Hy het sy enigste F1-wêreldbestuurderskampioenskap in 2016 gewen, maar direk na sy kroning sy uittrede uit Formule Een aangekondig. Hy lewer sedertdien gereeld televisiekommentaar en onderhoude met renjaers by F1-renbane.
F1-wedrenuitslae (2006–2016)
wysigKleur | Uitslag |
---|---|
Goud | Wenner |
Silwer | 2e plek |
Brons | 3e plek |
Groen | Voltooi, verdien punte |
Blou | Voltooi, geen punte |
Pers | Nie voltooi (DNF) |
Nie geklassifiseer (NC) | |
Rooi | Nie gekwalifiseer (DNQ) |
Swart | Gediskwalifiseer (DSQ) |
Wit | Nie begin (DNS) |
Leeg | Nie deelgeneem |
Onttrek (WD) | |
Uitgesluit (EX) | |
1, 2, 3 | Naelrenplek, met punte |
P | Voorste wegspringplek |
V | Vinnigste rondte |
Bronnelys
wysig- Benson, Andrew (23 Mei 2014). "Nico Rosberg at Mercedes: German signs new two-year deal". BBC Sport. BBC. Besoek op 24 Mei 2014.