2016 Duitse Grand Prix

Die 2016 Formule Een Duitse Grand Prix (Duits: 2016 Großer Preis von Deutschland) is op 31 Julie 2016 op Hockenheim beslis. Dit was die 947ste wedren van die Wêreldbeker-Formule Een wat sedert 1950 gejaag is. Dit was ook die 62ste uitgawe van die Duitse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die twaalfde rondte van die kampioenskap in 2016. Die wedren het sonder voorval verloop en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes AMG, sy sesde van dié seisoen, gewen.

2018 Formule 1 Duitse Grand Prix
Datum 31 Julie 2016
Plek Hockenheim-renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Nico Rosberg Mercedes AMG
Tyd 1:14.363
Vinnigste ronde
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:18.442 (rondte 48 van 67)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
3 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer

Die 2016 Duitse Grand Prix keer na die F1-kalender terug, nadat dit in 2015 gekanselleer is. In 2016 het dit die vyf-en-dertigste keer plaasgevind op Hockenheim, waar dit afwisselend met die Nürburgring gehou word sedert 1970.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

wysig
Pirellibande vir gebruik te Hockenheim
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Supersag
 
Sag
 
Medium
 
Tussen-in
 
Reën

Vrye oefening

wysig
Pos Renjaer Vervaardiger Vrye oefening 1 Tydsverskil
1   Nico Rosberg Mercedes AMG 1:15.517
2   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:15.843 + 0.326
3   Sebastian Vettel Ferrari 1:16.667 + 1.150
4   Kimi Räikkönen Ferrari 1:16.852 + 1.335
5   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:16.927 + 1.410
6   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.089 + 1.572
Pos Renjaer Vervaardiger Vrye oefening 2 Tydsverskil
1   Nico Rosberg Mercedes AMG 1:15.614
2   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:16.008 + 0.394
3   Sebastian Vettel Ferrari 1:16.208 + 0.594
4   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:16.456 + 0.842
5   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:16.490 + 0.876
5   Kimi Räikkönen Ferrari 1:16.512 + 0.898

Kwalifisering

wysig

Nico Rosberg oorheers al die oefensessies, hoewel Lewis Hamilton die beste tyd aanteken in K1 en K2. Die Duitse bestuurder speel die tydtoets op gevoel, en verras sy tuisskare met sy laaste poging in die derde fase van kwalifisering deur sy spanmaat met 107 millisekondes te klop. Dit is die sewende keer hierdie seisoen dat 'n Mercedes voor wegspring, en Rosberg se sewe-en-twintigste voorste posisie van sy loopbaan, sy vyfde vanjaar. Soos in Budapest 'n week vantevore, is die twee Red Bullmotors in die tweede ry, met Daniel Ricciardo net voor Max Verstappen. In die derde ry is dit Kimi Räikkönen wat vinniger was as sy Ferrarispanmaat Sebastian Vettel vir die sesde keer. Die vierde ry word ingeneem deur Nico Hülkenberg en Valtteri Bottas.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 6   Nico Rosberg Mercedes AMG 1:15.485 1:14.839 1:14.363 1
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:15.243 1:14.748 1:14.470 2
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:15.591 1:15.545 1:14.726 3
4 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:15.875 1:15.124 1:14.834 4
5 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:15.752 1:15.242 1:15.142 5
6 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:15.927 1:15.630 1:15.315 6
7 27   Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:16.301 1:15.623 1:15.510 8[1]
8 77   Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:15.952 1:15.490 1:15.530 7
9 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:16.169 1:15.500 1:15.537 9
10 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 1:16.503 1:15.699 1:15.615 10
11 21   Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:15.987 1:15.883 11
12 22   Jenson Button McLaren-Honda 1:16.172 1:15.909 12
13 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:16.317 1:15.989 15[2]
14 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:16.338 1:16.041 13
15 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:16.328 1:16.086 20[3]
16 30   Jolyon Palmer Renault 1:16.636 1:16.665 14
17 20   Kevin Magnussen Renault 1:16.716 16
18 94   Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:16.717 17
19 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:16.876 18
20 88   Rio Haryanto MRT-Mercedes 1:16.977 19
21 12   Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:17.123 21
22 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:17.238 22
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2016 Duitse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Duitse Grand Prix

Renuitslag

wysig
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 67 1:30:44.200 2 25
2 3   Daniel Ricciardo Red Bull Racing-TAG Heuer 67 +6.996 3 18
3 33   Max Verstappen Red Bull Racing-TAG Heuer 67 +13.413 4 15
4 6   Nico Rosberg Mercedes AMG 67 +15.845 1 12
5 5   Sebastian Vettel Ferrari 67 +32.570 6 10
6 7   Kimi Räikkönen Ferrari 67 +37.023 5 8
7 27   Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 67 +70.049 8 6
8 22   Jenson Button McLaren-Honda 66 +1 Rondte 12 4
9 77   Valtteri Bottas Williams-Mercedes 66 +1 Rondte 7 2
10 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 66 +1 Rondte 9 1
11 21   Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 66 +1 Rondte 11
12 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 66 +1 Rondte 13
13 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 66 +1 Rondte 20
14 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 66 +1 Rondte 15
15 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 66 +1 Rondte 18
16 20   Kevin Magnussen Renault 66 +1 Rondte 16
17 94   Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 65 +2 Rondtes 17
18 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 65 +2 Rondtes 22
19 30   Jolyon Palmer Renault 65 +2 Rondtes 14
20 88   Rio Haryanto MRT-Mercedes 65 +2 Rondtes 19
Ret 12   Felipe Nasr Sauber-Ferrari 57 Enjin 21
Ret 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 36 10

Puntestand ná die Grand Prix

wysig

Renjaers

wysig
Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 217
2 6   Nico Rosberg Mercedes AMG 198
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 133
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 122
5 5   Sebastian Vettel Ferrari 120
6 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 115
7 77   Valtteri Bottas Williams-Mercedes 58
8 27   Sergio Pérez Force India-Mercedes 48
9 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 38
10 27   Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 33
11 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 30
12 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 28
13 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 24
14 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 23
15 22   Jenson Button McLaren-Honda 17
16 20   Kevin Magnussen Renault 6

Vervaardigers

wysig
Posisie Span Punte
1   Mercedes AMG 415
2   Red Bull-TAG Heuer 256
3   Ferrari 242
4   Williams-Mercedes 96
5   Force India-Mercedes 81
6   Toro Rosso-Ferrari 45
7   McLaren-Honda 42
8   Haas-Ferrari 28
9   Renault 6
10   MRT-Mercedes 1

Verwysings

wysig
  1. Nico Hülkenberg (7de volgens tyd) word met een plek op die rooster gestraf omdat hy die verkeerde bandsoort gebruik het gedurende sy eerste tydtoets. Hy spring dus 8ste weg.
  2. Carlos Sainz (13de volgens tyd), maar word met drie plekke op die rooster gestraf omdat hy Felipe Massa opgehou het gedurende sy derde tydtoets. Hy spring 15de weg.
  3. Romain Grosjean (15de volgens tyd), maar word met vyf plekke op die rooster gestraf omdat hy sy ratkas verander het na die oefensessies. Hy spring dus 20ste weg.