Romain Grosjean
Franse renjaer
Romain Grosjean (gebore 17 April 1986 in Genève, Switserland) is 'n Franse professionele motorrenjaer wat in 2015 vir die Lotus F1-span en van 2016 tot 2020 vir die Haas-renspan in Formule Een Grands Prix gejaag het.
Romain Grosjean | |
---|---|
Grosjean in 2016
| |
Geboortedatum | 17 April 1986 |
Geboorteplek | Genève, Switserland |
Nasionaliteit | Fransman |
Aktiewe jare | 2009, 2012–2020 |
Ou span(ne) | Lotus-Mercedes[1] Haas F1 |
Motornommer | 8 |
Inskrywings | 168 (166 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 10 |
Loopbaanpunte | 389 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 1 |
Eerste F1-wedren | 2009 Europese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2020 Bahreinse Grand Prix |
Laaste seisoen | 2020 |
Verlede jaar plek | 19de (2 punte) |
Hy besit dubbele burgerskap van Frankryk en Switserland.
Verwysings
wysig- ↑ Collantine, Keith (19 November 2014). "Grosjean remains in unchanged Lotus squad for 2015" (in Engels). F1Fanatic. Besoek op 19 November 2014.