Maak hoofkeuseskerm oop
Sebastian Vettel in die Ferrari SF70H

Scuderia Ferrari is die naam vir die Gestione Sportiva, die afdeling van die Ferrari motormaatskappy wat by motorsport betrokke is. Die renspan het in verskeie klasse van motorsport deelgeneem sedert sy stigting in 1929. Die span neem tans slegs in Formule Een onder die naam "Scuderia Ferrari" deel. Die Scuderia en Ferrari Corse Clienti hanteer ook die wedrenaktiwiteite van talle Ferrarikliënte en privaatspanne in ander kategorieë van motorsport.

Scuderia Ferrari is statisties die mees suksesvolle F1-span in die geskiedenis, met 'n rekord van 15 bestuurderskampioenskappe en 16 vervaardigerskampioenskappe gewen. Deur sedert 1948 deel te neem is dit ook die oudste oorlewende span. Ferrari is ook een van die mees gewilde spanne in motorsport met 'n groot aantal ondersteuners, bekend as tifosi.

Alfa Romeo 8C 2900 Scuderia Ferrari

Ferrari was vele kere die Formule Een vervaardigerskampioen. Die span se huidige bestuurders is Sebastian Vettel en Kimi Räikkönen, en hul toetsbestuurders is Esteban Gutiérrez en Jean-Éric Vergne. Michael Schumacher was voorheen ook 'n tegniese adviseur vir die span en was aangewys as 'n tydelike bestuurder terwyl Felipe Massa herstel het van 'n besering, maar Schumacher het later geweier om te bestuur as gevolg van bekommernis met betrekking tot 'n nekbesering wat hy tydens 'n motorfietsongeluk opgedoen het. Ferrari het 'n plek aan Giancarlo Fisichella gegee na sy goeie vertoning in die 2009 Belgiese Grand Prix. Hy sou die laaste vyf renne van die seisoen vir Ferrari jaag.

HoofkantoorWysig

Die Scuderia Ferrarispan is gebaseer in Maranello, Italië, reg oorkant Ferrari se motorfabriek. Die span besit en bedryf 'n toetsbaan op dieselfde plek (44°31′59″N 10°51′47″O / 44.533124°N 10.863097°O / 44.533124; 10.863097), die Fioranobaan, gebou in 1972, wat vir ren- en padmotortoetse gebruik word.

Renuitslae (2009-2019)Wysig

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Beseer (INJ)
Uitgesluit (EX)
Vet Voorste wegspring
Skuins Vinnigste rondte
Jaar Onder
-stel
Enjin Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek
2009 F60 056 2.4 V8 B AUS MAL CHN BHR ESP MON TUR GBR GER HON EUR BEL ITA SIN JPN BRA ABU 70 4de
  Felipe Massa DNF 12 DNF 14 6 4 6 4 3 DNS
  Luca Badoer 17 14
  Giancarlo Fisichella 9 13 12 10 16
  Kimi Räikkönen 15 14 10 6 DNF 3 9 8 DNF 2 3 1 3 10 4 6 12
2010 F10 056 2.4 V8 B BHR AUS MAL CHN ESP MON TUR KAN EUR GBR GER HON BEL ITA SIN JPN KOR BRA ABU 396 3de
  Felipe Massa 2 3 7 9 6 4 7 15 11 15 2 4 4 3 8 DNF 3 15 10
  Fernando Alonso 1 4 13 4 2 6 8 3 8 14 1 2 DNF 1 1 3 1 3 7
2011 150°
Italia
056 2.4 V8 P AUS MAL CHN TUR ESP MON KAN EUR GBR GER HON BEL ITA SIN JPN KOR IND ABU BRA 375 3de
  Fernando Alonso 4 6 7 3 5 2 DNF 2 1 2 3 4 3 4 2 5 3 2 4
  Felipe Massa 7 5 6 11 DNF DNF 6 5 5 5 6 8 6 9 7 6 DNF 5 5
2012 F2012 056 2.4 V8 P AUS MAL CHN BHR ESP MON KAN EUR GBR GER HON BEL ITA SIN JPN KOR IND ABU VSA BRA 400 2de
  Fernando Alonso 5 1 9 7 2 3 5 1 2 1 5 Ret 3 3 DNF 3 2 2 3 2
  Felipe Massa DNF 15 13 9 15 6 10 16 4 12 9 5 4 8 2 4 6 7 4 3
2013 F138 056 2.4 V8 P AUS MAL CHN BHR ESP MON KAN GBR GER HON BEL ITA SIN KOR JPN IND ABU VSA BRA 354 3de
  Fernando Alonso 2 DNF 1 8 1 7 2 3 4 5 2 2 2 6 4 11 5 5 3
  Felipe Massa 4 5 6 15 3 DNF 8 6 DNF 8 7 4 6 9 10 4 8 12 7
2014 F14 T 059/3 1.6 V6 Turbo P AUS MAL BHR CHN ESP MON KAN OST GBR GER HON BEL ITA SIN JPN RUS VSA BRA ABU 216 4de
  Kimi Räikkönen 7 12 10 8 7 12 10 10 Ret 11 6 4 9 8 12 9 13 7 10
  Fernando Alonso 4 4 9 3 6 4 6 5 6 5 2 7 DNF 4 DNF 6 6 6 9
2015 SF15-T 060 1.6 V6 Turbo P AUS
 
MAL
 
CHN
 
BHR
 
ESP
 
MON
 
KAN
 
AUT
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
ITA
 
SIN
 
JPN
 
RUS
 
VSA
 
MEX
 
BRA
 
ABU
 
428  
  Sebastian Vettel 3 1 3 5 3 2 5 4 3 1 12 2 1 3 2 3 DNF 3 4
  Kimi Räikkönen DNF 4 4 2 5 6 4 DNF 8 DNF 7 5 3 4 8 DNF DNF 4 3
2016 SF16-H 061 1.6 V6 Turbo P AUS
 
BHR
 
CHN
 
RUS
 
ESP
 
MON
 
KAN
 
EUR
 
AUT
 
GBR
 
HON
 
GER
 
BEL
 
ITA
 
SIN
 
MAL
 
JPN
 
VSA
 
MEX
 
BRA
 
ABU
 
398  
  Sebastian Vettel 3 DNS 2 DNF 3 4 2 2 DNF 9 4 5 6 3 5 DNF 4 4 5 5 3
  Kimi Räikkönen DNF 2 5 3 2 DNF 6 4 3 5 6 6 9 4 4 4 5 DNF 6 DNF 6
2017 SF70-H 062 1.6 V6 Turbo P AUS
 
CHN
 
BHR
 
RUS
 
ESP
 
MON
 
KAN
 
AZE
 
AUT
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
ITA
 
SIN
 
MAL
 
JPN
 
VSA
 
MEX
 
BRA
 
ABU
 
522  
  Sebastian Vettel 1 2 1 2 2 1 4 4 2 7 1 2 3 DNF 4 DNF 2 4 1 3
  Kimi Räikkönen 4 5 4 3 DNF 2 7 14 5 3 2 4 5 DNF DNS 5 3 3 3 4
2018 SF71-H 1.6 V6 Turbo P AUS
 
BHR
 
CHN
 
AZE
 
ESP
 
MON
 
KAN
 
FRA
 
AUT
 
GBR
 
GER
 
HON
 
BEL
 
ITA
 
SIN
 
RUS
 
JPN
 
VSA
 
MEX
 
BRA
 
ABU
 
571  *
  Sebastian Vettel 1 1 8 4 4 2 1 5 3 1 DNF 2 1 4 3 3 6 4 2 6 2
  Kimi Räikkönen 3 DNF 3 2 DNF 4 6 3 2 3 3 3 DNF 2 5 4 5 1 3 3
2019 SF72-H 1.6 V6 Turbo P AUS
 
BHR
 
CHN
 
AZE
 
ESP
 
MON
 
KAN
 
FRA
 
AUT
 
GBR
 
GER
 
HON
 
BEL
 
ITA
 
SIN
 
RUS
 
JPN
 
MEX
 
VSA
 
BRA
 
ABU
 
139*  *
  Sebastian Vettel 4 5 3 3 4 2
  Charles Leclerc 5 3 5 5 5 DNF
Jaar Onderstel Enjin Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek

Eksterne skakelsWysig