2024 Formule Een-seisoen

2024 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2023 Volgende: 2025
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die 2024 FIA Formule Een Wêreldkampioenskap is 'n beplande motorrenkampioenskap vir Formule Een-motors. Dit sal die 75ste uitgawe van die Formule Een Wêreldkampioenskap wees. Dit word deur die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA), die beheerliggaam van internasionale motorsport, as die hoogste klas kompetisie vir oopwiel-renmotors erken. Die kampioenskap is geskeduleer om oor 'n rekord van vier-en-twintig Grands Prix beslis te word, wat regoor die wêreld gehou word. Dit sal in Maart begin en in Desember eindig.

Max Verstappen is die 2023-jaerkampioen.

Renjaers en spanne sal meeding om onderskeidelik die titels Wêreldrenjaerkampioen en Wêreldvervaardigerkampioen. Max Verstappen is die heersende jaerskampioen, terwyl sy span, Red Bull Racing-Honda RBPT, die heersende vervaardigerkampioen is.[1][2]


Kalender wysig

Die 2024-kalender bestaan uit 'n rekord van vier-en-twintig Grands Prix.[3]

Rondte Grand Prix Renbaan Datum
1 Bahreinse Grand Prix   Bahrein Internasionale Renbaan, Sakhir 2 Maart
2 Saoedi-Arabiese Grand Prix   Djedda-straatrenbaan, Djedda 9 Maart
3 Australiese Grand Prix   Melbourne Grand Prix Renbaan, Melbourne 24 Maart
4 Japannese Grand Prix   Suzuka Internasionale Renbaan, Suzuka 7 April
5 Chinese Grand Prix   Shanghai Internasionale Renbaan, Shanghai 21 April
6 Miami Grand Prix   Miami International Autodrome, Miami Gardens, Florida 5 Mei
7 Emilia-Romagna Grand Prix   Enzo en Dino Ferrari-renbaan, Imola 19 Mei
8 Monaco Grand Prix   Monaco-renbaan, Monaco 26 Mei
9 Kanadese Grand Prix   Gilles Villeneuve-renbaan, Montreal 9 Junie
10 Spaanse Grand Prix   Barcelona-Catalunya-renbaan, Montmeló 23 Junie
11 Oostenrykse Grand Prix   Red Bull Ring, Spielberg 30 Junie
12 Britse Grand Prix   Silverstone-renbaan, Silverstone 7 Julie
13 Hongaarse Grand Prix   Hungaroring, Mogyoród 21 Julie
14 Belgiese Grand Prix   Circuit de Spa-Francorchamps, Stavelot 28 Julie
15 Nederlandse Grand Prix   Zandvoort-renbaan, Zandvoort 25 Augustus
16 Italiaanse Grand Prix   Autodromo Nazionale di Monza, Monza 1 September
17 Azerbeidjanse Grand Prix   Bakoe-straatrenbaan, Bakoe 15 September
18 Singapoerse Grand Prix   Marinabaai Straatrenbaan, Singapoer 22 September
19 Verenigde State Grand Prix   Circuit of the Americas, Austin, Texas 20 Oktober
20 Meksikaanse Grand Prix   Autódromo Hermanos Rodríguez, Meksikostad 27 Oktober
21 São Paulo Grand Prix   Interlagos, São Paulo 3 November
22 Las Vegas Grand Prix   Las Vegas Straatrenbaan, Paradise, Nevada 23 November
23 Katarse Grand Prix   Losail Internasionale Renbaan, Lusail 1 Desember
24 Aboe Dhabi Grand Prix   Yas Marina-renbaan, Aboe Dhabi 8 Desember
Bron:[3]

Die Chinese Grand Prix is geskeduleer om na die kalender terug te keer nadat dit vir vier jaar gekanselleer is weens die infeksierisiko wat die COVID-19-pandemie in die land veroorsaak het.[3] Die Emilia-Romagna Grand Prix, wat in 2023 gekanselleer is weens vloede in die gebied, behoort na die kalender terug te keer.[3] Die Russiese Grand Prix was onder kontrak om op die 2024-kalender te verskyn. Die kontrak is egter in 2022 beëindig in reaksie op die Russiese inval in die Oekraïne.[4]

Inskrywings wysig

Die volgende vervaardigers en jaers is onder kontrak om aan die 2024 Wêreldkampioenskap deel te neem. Alle spanne is gereed om mee te ding met bande wat slegs deur Pirelli verskaf word.[5] Elke span moet ten minste twee renjaers inskryf, een vir elk van die twee verpligte motors.[6]

Spanne en jaers wat gekontrakteer is om aan die 2024 Wêreldkampioenskap deel te neem
Inskrywer Vervaardiger Onderstel Kragbron Renjaers Grands Prix Renjaers vrye oefening Grands Prix
Nr. Renjaernaam Nr. Renjaernaam
  BWT Alpine F1-span Alpine-Renault A524[7] Renault E-Tech RE24 10   Pierre Gasly[8] 1–8
31   Esteban Ocon[9] 1–8
   Aston Martin Aramco Formula One Team[10] Aston Martin Aramco-Mercedes AMR24[11] Mercedes-AMG F1 M15
E Performance
14   Fernando Alonso[12] 1–8
18   Lance Stroll[13] 1–8
  Scuderia Ferrari Ferrari SF-24 Ferrari 066/12 16   Charles Leclerc[14] 1–8
55   Carlos Sainz jr.[15] 1–8
38   Oliver Bearman[16] 2
  MoneyGram Haas F1-span Haas-Ferrari VF-24[17] Ferrari 066/10[18] 20    Kevin Magnussen[19][20] 1–8 50   Oliver Bearman[21] 7
27    Nico Hülkenberg[19][20] 1–8
   Stake F1 Team Kick Sauber[22] Kick Sauber-Ferrari C44 Ferrari 066/12 24   Zhou Guanyu[23] 1–8
77   Valtteri Bottas[24] 1–8
  McLaren F1-span McLaren-Mercedes MCL38 Mercedes-AMG F1 M15
E Performance[25]
4   Lando Norris[26] 1–8
81   Oscar Piastri[27][28] 1–8
  Mercedes AMG Petronas F1-span Mercedes AMG F1 W15[29] Mercedes-AMG F1 M15
E Performance
44   Lewis Hamilton[30] 1–8
63   George Russell[30] 1–8
   Visa Cash App RB Formula One Team[31] RB-Honda RBPT VCARB 01 Honda RBPTH002[32][33] 3   Daniel Ricciardo[34] 1–8 40   Ayumu Iwasa[35] 4
22   Yuki Tsunoda[34] 1–8
   Oracle Red Bull Racing Red Bull Racing-Honda RBPT RB20[36] Honda RBPTH002[32][33] 1   Max Verstappen[37] 1–8
11   Sergio Pérez[38] 1–8
   Williams Racing Williams-Mercedes FW46[39] Mercedes[40] 2   Logan Sargeant 1–8
23   Alexander Albon[41] 1–8
Bron: FIA[42][43]

Spanveranderings wysig

Alfa Romeo het hul vennootskap met Sauber beëindig en Formule Een verlaat terwyl die Sauber-span voorberei om die Audi-fabriekspan in 2026 te word.[22][44] AlphaTauri is geskeduleer om hermerk te word en gedeeltelik na Milton Keynes in die Verenigde Koninkryk te verskuif te midde van 'n bestuursherstrukturering.[31][45] Aston Martin sal onder 'n gewysigde naam inskryf, aangesien Cognizant nie meer hul titelborg is nie.[10]

Uitslae wysig

Grands Prix wysig

Ronde Grand Prix Voorste wegspringplek Vinnigste ronde Wenner
(renjaer)
Wenner
(vervaardiger)
Verslag
1   Bahreinse Grand Prix   Max Verstappen   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
2   Saoedi-Arabiese Grand Prix   Max Verstappen   Charles Leclerc   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
3   Australiese Grand Prix   Max Verstappen   Charles Leclerc   Carlos Sainz jr.   Ferrari Verslag
4   Japannese Grand Prix   Max Verstappen   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
5   Chinese Grand Prix   Max Verstappen   Fernando Alonso   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
6   Miami Grand Prix   Max Verstappen   Oscar Piastri   Lando Norris   McLaren Verslag
7   Emilia-Romagna Grand Prix   Max Verstappen   George Russell   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
8   Monaco Grand Prix Verslag
9   Kanadese Grand Prix Verslag
10   Spaanse Grand Prix Verslag
11   Oostenrykse Grand Prix Verslag
12   Britse Grand Prix Verslag
13   Hongaarse Grand Prix Verslag
14   Belgiese Grand Prix Verslag
15   Nederlandse Grand Prix Verslag
16   Italiaanse Grand Prix Verslag
17   Azerbeidjanse Grand Prix Verslag
18   Singapoerse Grand Prix Verslag
19   Verenigde State Grand Prix Verslag
20   Meksikostad Grand Prix Verslag
21   São Paulo Grand Prix Verslag
22   Las Vegas Grand Prix Verslag
23   Katarse Grand Prix Verslag
24   Aboe Dhabi Grand Prix Verslag

Puntestelsel wysig

Punte word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste tien geklassifiseerde renjaers. Een punt vir die vinnigste ronde tydens die Grand Prix word ook toegeken, maar slegs as die bestuurder in die top 10 klaargemaak het. Punte vir die naelren word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste agt geklassifiseerde renjaers. Die punte vir elke wedren word soos volg toegeken:

Plek 01ste0 02de0 03de0 04de0 05de0 06de0 07de0 08de0 09de0 010de0 0V0
Grand Prix 25 18 15 12 10 8 6 4 2 1 1
Naelren 8 7 6 5 4 3 2 1

Ranglys van renjaers wysig

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Pos. Nr. Renjaer Grands Prix Punte
 
BHR
 
SAU
 
AUS
 
JPN
 
CHN
 
MIA
 
EMI
 
MON
 
KAN
 
SPA
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
AZE
 
SIN
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
KAT
 
ABU
1 1   Max Verstappen 1PV 1P DNFP 1PV 11P 12P 1P 161
2 16   Charles Leclerc 4 3V 2V 4 44 23 3 113
3 11   Sergio Pérez 2 2 5 2 33 34 8 107
4 4   Lando Norris 6 8 3 5 62 1 2 101
5 55   Carlos Sainz jr. 3 WD 1 3 55 55 5 93
6 81   Oscar Piastri 8 4 4 8 78 613V 4 53
7 63   George Russell 5 6 17 7 86 8 7V 44
8 44   Lewis Hamilton 7 9 DNF 9 29 6 6 35
9 14   Fernando Alonso 9 5 8 6 7V 9 19 33
10 22   Yuki Tsunoda 14 15 7 10 DNF 87 10 15
11 18   Lance Stroll 10 DNF 6 12 15 17 9 11
12 38   Oliver Bearman 7 6
13 27   Nico Hülkenberg 16 10 9 11 10 711 11 6
14 3   Daniel Ricciardo 13 16 12 DNF DNF 415 13 5
15 31   Esteban Ocon 17 13 16 15 11 10 14 1
16 20   Kevin Magnussen 12 12 10 13 16 19 12 1
17 23   Alexander Albon 15 11 11 DNF 12 18 DNF 0
18 24   Zhou Guanyu 11 18 15 DNF 14 14 15 0
19 10   Pierre Gasly 18 DNF 13 16 13 12 16 0
20 77   Valtteri Bottas 19 17 14 14 DNF 16 18 0
21 2   Logan Sargeant 20 14 WD 17 17 DNF 17 0
Pos. Nr. Renjaer  
BHR
 
SAU
 
AUS
 
JPN
 
CHN
 
MIA
 
EMI
 
MON
 
KAN
 
SPA
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
AZE
 
SIN
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
KAT
 
ABU
Punte
Grands Prix

Ranglys van vervaardigers wysig

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Pos. Vervaardiger Nr. Grands Prix Punte
 
BHR
 
SAU
 
AUS
 
JPN
 
CHN
 
MIA
 
EMI
 
MON
 
KAN
 
SPA
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
AZE
 
SIN
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
KAT
 
ABU
1   Red Bull Racing-
Honda RBPT
1 1PV 1P DNFP 1PV 11P 12P 1 268
11 2 2 5 2 33 34 8
2   Ferrari 16 4 3V 2V 4 44 23 3 212
55 3 WD 1 3 55 55 5
38 7
3   McLaren-Mercedes 4 6 8 3 5 62 1 2 154
81 8 4 4 8 78 613V 4
4   Mercedes AMG 44 7 9 DNF 9 29 6 6 79
63 5 6 17 7 86 8 7V
5   Aston Martin-
Mercedes
14 9 5 8 6 7V 9 19 44
18 10 DNF 6 12 15 17 9
6   RB-Honda RBPT 3 13 16 12 DNF DNF 415 13 20
22 14 15 7 10 DNF 87 10
7   Haas-Ferrari 20 12 12 10 13 16 19 12 7
27 16 10 9 11 10 711 11
8   Alpine-Renault 10 18 DNF 13 16 13 12 16 1
31 17 13 16 15 11 10 14
9   Williams-Mercedes 2 20 14 WD 17 17 DNF 17 0
23 15 11 11 DNF 12 18 DNF
10   Kick Sauber-Ferrari 24 11 18 15 DNF 14 14 15 0
77 19 17 14 14 DNF 16 18
Pos. Vervaardiger Nr.  
BHR
 
SAU
 
AUS
 
JPN
 
CHN
 
MIA
 
EMI
 
MON
 
KAN
 
SPA
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
AZE
 
SIN
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
KAT
 
ABU
Punte
Grands Prix

Verwysings wysig

  1. "Verstappen secures third F1 world title as Piastri takes Sprint victory in Qatar". Formula1.com. 7 Oktober 2023. Besoek op 7 Oktober 2023.
  2. "Verstappen dominates for Japanese GP victory as Red Bull secure back-to-back constructors' titles". Formula1.com. 24 September 2023. Besoek op 24 September 2023.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 "F1 2024 calendar revealed: Saturday night Grands Prix in Bahrain and Saudi Arabia to kick off record 24-race season". Sky Sports (in Engels). Besoek op 5 Julie 2023.
  4. Benson, Andrew (3 Maart 2022). "Formula 1 terminates contract with Russian Grand Prix". BBC Sport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2022. Besoek op 3 Maart 2022.
  5. "Pirelli to remain F1 tyre provider until 2024". Racingnews365.com. 5 Maart 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2021. Besoek op 9 Augustus 2022.
  6. "2023 Formula One Sporting Regulations" (PDF). Fédération Internationale de l'Automobile. 19 Oktober 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Oktober 2022. Besoek op 19 Oktober 2022.
  7. Schmidt, Michael; Haupt, Andreas (16 Augustus 2023). "F1-Interview mit Alpine-Technikchef Matt Harman: „Wollen am Ende das viertbeste Team sein"". Auto Motor und Sport (in Duits). ISSN 0005-0806. Besoek op 30 September 2023.
  8. Desk, Sports. "Alpine announces the signing of Pierre Gasly on three-year contract". sportsmax.tv (in Engels (VK)). Besoek op 5 Julie 2023.
  9. "Esteban Ocon signs bumper three-year contract extension with Alpine". Formula1.com (in Engels). 16 Junie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2021. Besoek op 18 Junie 2022.
  10. 10,0 10,1 "Aston Martin F1 team set for name change". RacingNews365 (in Engels). 12 Oktober 2023. Besoek op 15 Oktober 2023.
  11. Cooper, Adam (12 September 2023). "Alonso promised more aero efficient 2024 Aston Martin F1 car". Motorsport.com Australia (in Engels). Motorsport Network. Besoek op 30 September 2023.
  12. "Fernando Alonso signs to Aston Martin for 2023 on multi-year contract". formula1.com. 1 Augustus 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2022. Besoek op 1 Augustus 2022.
  13. Cooper, Adam (31 Augustus 2023). "Aston Martin: No doubts about Stroll's F1 future at the team". autosport.com. Besoek op 31 Augustus 2023.
  14. Elizalde, Pablo (23 Desember 2019). "Charles Leclerc's Ferrari F1 deal extended until end of 2024 season". Autosport (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2022. Besoek op 19 Junie 2022.
  15. "Carlos Sainz: Spanish driver signs new Ferrari contract until 2024 Formula 1 season". Sky Sports (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  16. "Ferrari vervangt zieke Sainz in Saoedi-Arabië". racingnews365.nl (in Nederlands). 8 Maart 2024.
  17. Medland, Chris (27 Junie 2023). "Haas could use Austria 'like a test session' to solve race day woes - Steiner". RACER (in Engels (VSA)). ISSN 1066-6060. Besoek op 30 September 2023.
  18. Grandprix.com. "Haas to stick with Ferrari amid engine crisis". grandprix.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Augustus 2020. Besoek op 30 Augustus 2020.
  19. 19,0 19,1 "Formula 1: The Haas team to retain Nico Hulkenberg and Kevin Magnussen in 2024". BBC Sport (in Engels). Besoek op 24 Augustus 2023.
  20. 20,0 20,1 (nl) "Haas rekent ook in 2024 op Kevin Magnussen en Nico Hülkenberg". Sporza. 24 Augustus 2023. Besoek op 24 Augustus 2023.
  21. (nl) "Haas-reserve Oliver Bearman maakt zich op voor de Formule 1: 'Ik ben goed genoeg'". Formule1.nl. 17 Mei 2024.
  22. 22,0 22,1 "Alfa Romeo to split from Sauber after 2023 season amid Audi deal rumours". RaceFans.net. 26 Augustus 2022. Besoek op 29 Mei 2023.
  23. "Alfa Romeo confirms Zhou alongside Bottas for 2024 F1 season". www.motorsport.com (in Engels). 14 September 2023. Besoek op 14 September 2023.
  24. "Alfa Romeo announce Valtteri Bottas to join the team in 2022 on multi-year deal". Formula1.com (in Engels). 6 September 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2021. Besoek op 18 Junie 2022.
  25. "McLaren's deal to use Mercedes F1 engines again from 2021 announced". Autosport.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2021. {{cite web}}: Onbekende parameter |acces-date= geïgnoreer (hulp)
  26. "Lando Norris agrees major contract extension to stay at McLaren until 2025". Formula1.com (in Engels). 9 Februarie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  27. "2021 FIA F2 champion Oscar Piastri to join McLaren Racing in 2023". McLaren.com (in Engels). 2 September 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2022. Besoek op 2 September 2022.
  28. "F1 2023: Piastri explains why he chose number 81 for debut". RaceFans.net (in Engels (VK)). 27 September 2022. Besoek op 27 September 2022.
  29. Noble, Jonathan (11 Augustus 2023). "Mercedes F1 car "annoyingly dead" in the middle of corners". Motorsport.com (in Engels). Motorsport Network. Besoek op 30 September 2023.
  30. 30,0 30,1 "Hamilton extends Mercedes F1 contract until 2025". www.motorsport.com (in Engels). 31 Augustus 2023. Besoek op 31 Augustus 2023.
  31. 31,0 31,1 "AlphaTauri to be rebranded in F1 2024, says Marko". Motorsport.com (in Engels). 28 Junie 2023. Besoek op 5 Julie 2023.
  32. 32,0 32,1 "Red Bull agree deal to run Honda engine technology until 2025". Formula1.com. 15 Februarie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2021. Besoek op 15 Februarie 2021.
  33. 33,0 33,1 "Honda's Sakura facility will supply Red Bull F1 engines in 2022". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2021. Besoek op 18 Julie 2021.
  34. 34,0 34,1 "Yuki Tsunoda and Daniel Ricciardo with us in 2024". Scuderia AlphaTauri. 23 September 2023. Besoek op 23 September 2023.
  35. "RB houdt Ricciardo aan de kant tijdens eerste training GP Japan". Racingnews365.nl (in Nederlands). 24 Maart 2024.
  36. "Red Bull have 'clearer understanding' of Singapore issues". Formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 19 September 2023. Besoek op 30 September 2023.
  37. "Verstappen signs new contract to stay at Red Bull until 2028". ESPN.com (in Engels). 3 Maart 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  38. Filip, Cleeren (31 Mei 2022). "Perez signs two-year extension to Red Bull F1 contract". Motorsport.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
  39. "Alex Albon and Logan Sargeant preview the Singapore Grand Prix". Williams Racing (in Engels). 13 September 2023. Besoek op 19 Oktober 2023.
  40. "Williams extends Mercedes F1 power unit deal through 2025". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2019. Besoek op 13 September 2019.
  41. "Williams confirm Albon for 2023 on new multi-year contract". Formula1.com. 3 Augustus 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2022. Besoek op 3 Augustus 2022.
  42. (en) "2024 FIA Formula One World Championship – Entry List". Fédération Internationale de l'Automobile. 15 Desember 2023. Besoek op 15 Desember 2023.
  43. Inskrywingslyste:
  44. "Sauber to become Audi works F1 team from 2026". Formula1.com (in Engels). 26 Oktober 2022. Besoek op 5 Julie 2023.
  45. "Red Bull plans AlphaTauri name change and UK F1 campus share". The Race (in Engels). 29 Junie 2023. Besoek op 7 Oktober 2023.