Aston Martin is 'n Britse motorvervaardiger wat reeds histories aan Formule Eenwedrenne deelgeneem het. Die maatskappy het die eerste keer aan Formule Een deelgeneem tydens die 1959-seisoen, toe hulle die DBR4-onderstel met hul eie enjin ingeskryf het, maar geen punte kon behaal nie. Hulle het gedurende die 1960-seisoen steeds swak presteer, en weer eens geen punte behaal nie. As gevolg hiervan het Aston Martin besluit om homself ná 1960 uit Formule Een te onttrek.

'n Kommersiële handelsmerkverandering van die Racing Point F1-span het daartoe gelei dat hierdie span vanaf 2021 as Aston Martin bekend staan, en met Mercedes-krageenhede meeding. Die spanhoof is Mike Krack, met Lance Stroll en Fernando Alonso hul renjaers in 2023, nadat Sebastian Vettel aan die einde van 2022 uitgetree het.

Renuitslae

wysig

2021 – hede

wysig
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Punte Plek
2021 AMR21

P
Mercedes F1 M12 E Performance 1.6 V6 t BHR
 
EMI
 
POR
 
SPA
 
MON
 
AZE
 
FRA
 
STI
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
RUS
 
TUR
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
KAT
 
SAU
 
ABU
 
77 7
  Sebastian Vettel 15 15 13 13 5 2 9 12 17 DNF DSQ 5 13 12 12 18 10 7 11 10 DNF 11
 
Lance Stroll
10 7 14 11 8 DNF 10 8 13 8 DNF 20 12 7 11 9 12 14 DNF 6 11 13
2022 AMR22

P
Mercedes F1 M13 E Performance 1.6 V6 t BHR
 
SAU
 
AUS
 
EMI
 
MIA
 
SPA
 
MON
 
AZE
 
KAN
 
GBR
 
OOS
 
FRA
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
SIN
 
JPN
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
ABU
 
55 7
  Sebastian Vettel DNS DNS DNF 8 17† 11 10 6 12 9 17 11 10 8 14 DNF 8 6 8 14 11 10
  Nico Hülkenberg 17 12
 
Lance Stroll
12 13 12 10 10 15 14 16† 10 11 13 10 11 11 10 DNF 6 12 DNF 15 10 8
2023 AMR23

P
Mercedes F1 M14 E Performance 1.6 V6 t BHR
 
SAU
 
AUS
 
AZE
 
MIA
 
MON
 
SPA
 
KAN
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
SIN
 
JPN
 
KAT
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
ABU
 
280 5
  Fernando Alonso 3 3 3 64 3 2 7 2 5 7 9 5 52 9 15 8 86 DNF DNF 3 9 7
 
Lance Stroll
6 DNF 4 87 12 DNF 6 9 9 14 10 9 11 16 WD DNF 11 7 17 5 5 10
2024 AMR24

P
Mercedes F1 M15 E Performance 1.6 V6 t BHR
 
SAU
 
AUS
 
JPN
 
CHN
 
MIA
 
EMI
 
MON
 
KAN
 
SPA
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
AZE
 
SIN
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
KAT
 
ABU
 
92* 5*
  Fernando Alonso 9 5 8 6 7V 9 19 11 6 12 18V 8 11 8 10 11 6 8 13 DNF 14 11 7
 
Lance Stroll
10 DNF 6 12 15 17 9 14 7 14 13 7 10 11 13 19 19 14 15 11 DNS 15 DNF
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Punte Plek

* Seisoen nog aan die gang
Die renjaer kon nie die wedren voltooi nie, maar is nogtans geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.
‡ Halwe punte is in België toegeken in 2021 omdat daar minder as 75% van die wedren afgelê is weens hewige reën.

Eksterne skakels

wysig