2023 Formule Een-seisoen

74ste Formule Een-seisoen
2023 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2022 Volgende: 2024
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die 2023 FIA Formule Een-seisoen is 'n topwedrenreeks vir Formule Eenmotors. Dit is die 74ste bestaansjaar van Formule Een. Die seisoen sal uit 23 Grand Prix-wedrenne bestaan wat oor die hele wêreld (behalwe Afrika) plaasvind, en is geskeduleer om in Maart te begin en in November te eindig.

Max Verstappen is die 2022-jaerkampioen.

Bestuurders en spanne ding mee om die titels van onderskeidelik Wêreldbestuurderskampioen en Wêreldvervaardigerskampioen. Max Verstappen is die huidige wêreldbestuurderskampioen (sy tweede jaar), en Red Bull Racing die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers nadat hulle hul vyfde wêreldkampioenskapstitel in 2022 verower het.

Algemeen wysig

Tegniese regulasies wysig

Na gereelde duikprobleme gedurende die 2022-seisoen, stel die FIA veranderinge aan die regulasies voor om oormatige duik te beperk. Die vloerhoogte bo die padoppervlak sal met 15 mm verhoog word en die agterkant van die verspreider sal ook verhoog word, met 'n verandering in hoogte wat nog bepaal moet word. Die styfheid van die verspreiderrand word verhoog en 'n ekstra sensor word verpligtend gemaak om die verskynsel beter te monitor.[1] Sydelingse vloerdefleksietoetse sal ook strenger word.[2]

Na Zhou Guanyu se ongeluk by die 2022 Britse Grand Prix, sal 'n afgeronde bokant op die rolstaaf nou vereis word, wat die waarskynlikheid verminder dat dit tydens 'n ongeluk in die grond sal grawe; 'n verandering sal aangebring word om 'n minimum hoogte vir 'n aanskakelpunt vir die homologasietoets te verseker; daar sal 'n nuwe fisiese homologasietoets wees waar die vrag die rolstaaf vorentoe stoot; daar sal 'n definisie wees van nuwe toetse wat deur berekening uitgevoer moet word.[1]

Sportregulasies wysig

Met die doel om bandgebruik in die toekoms meer volhoubaar te maak, sal Formule 1 'n vermindering van toegekende bandestelle van 13 tot 11 by twee wedrenne in 2023 beproef. By hierdie wedrenne is die gebruik van bande verplig om as hard in K1, medium in K2 en sag in K3 te kwalifiseer, met die veronderstelling dat dit nie reën nie. Spanne is gewoonlik vry om te kies watter samestelling van bande hul gebruik tydens kwalifisering. [3]

Naelren wysig

Die naelren-formaat sal vanaf hierdie seisoen by ses Grands Prix gehou word, anders as die drie in 2021 en 2022.[4] Hierdie naweke sluit 'n vrye oefensessie van 60 minute en volle kwalifisering op Vrydag in. Die uitslag van die kwalifisering bepaal watter bestuurder die term "paalposisie" ontvang vir Sondag. Op Saterdag is daar 'n verkorte kwalifisering wat die naelren-wegspringrooster bepaal voordat die naelren van 100 kilometer gehou word.[5]
Die eerste agt jaers verdien punte: Daar is 8 punte vir die wenner, 7 punte vir die tweede plek en verder aan tot 1 punt vir nommer agt. Die hoofren word Sondag gery, waarvan die wegspringposisie deur die uitslag van die naelren bepaal word.

Kalender wysig

Rondte Grand Prix Baan Plek Datum
1 Bahreinse Grand Prix Bahrein Internasionale Renbaan Sakhir 5 Maart
2 Saoedi-Arabiese Grand Prix Djedda-straatrenbaan Djedda 19 Maart
3 Australiese Grand Prix Melbourne Grand Prix Renbaan Melbourne 2 April
4 Azerbeidjanse Grand Prix Bakoe-straatrenbaan Bakoe 30 April
5 Miami Grand Prix Miami International Autodrome Miami (Florida) 7 Mei
6 Monaco Grand Prix Monaco-renbaan Monaco 28 Mei
7 Spaanse Grand Prix Barcelona-Catalunya-renbaan Montmeló 4 Junie
8 Kanadese Grand Prix Gilles Villeneuve-renbaan Montreal (Quebec) 18 Junie
9 Oostenrykse Grand Prix Red Bull Ring Spielberg 2 Julie
10 Britse Grand Prix Silverstone-renbaan Silverstone 9 Julie
11 Hongaarse Grand Prix Hungaroring Mogyoród 23 Julie
12 Belgiese Grand Prix Circuit de Spa-Francorchamps Stavelot 30 Julie
13 Nederlandse Grand Prix Zandvoort-renbaan Zandvoort 27 Augustus
14 Italiaanse Grand Prix Autodromo Nazionale di Monza Monza 3 September
15 Singapoerse Grand Prix Marinabaai Straatrenbaan Singapoer 17 September
16 Japannese Grand Prix Suzuka Internasionale Renbaan Suzuka 24 September
17 Katarse Grand Prix Losail Internasionale Renbaan Lusail 8 Oktober
18 Verenigde State Grand Prix Circuit of the Americas Austin (Texas) 22 Oktober
19 Meksikostad Grand Prix Autódromo Hermanos Rodríguez Meksikostad 29 Oktober
20 São Paulo Grand Prix José Carlos Pace-renbaan São Paulo 5 November
21 Las Vegas Grand Prix Las Vegas Straatrenbaan Las Vegas (Nevada) 18 November
22 Aboe Dhabi Grand Prix Yas Marina-renbaan Yas-eiland 26 November

Inskrywings wysig

Die volgende vervaardigers en jaers is onder kontrak om aan die Wêreldkampioenskap in 2023 deel te neem. Daar word van elke span vereis om ten minste twee jaers in te skryf, een vir elk van die twee verpligte motors. Pirelli bly steeds die enigste bandverskaffer vir die 2023-seisoen.

Inskrywer Vervaardiger Onderstel Enjin No. Renjaer Grands Prix
  Alfa Romeo F1 Team Stake[6] Alfa Romeo-Ferrari C43[7] Ferrari 066/10[8] 24   Zhou Guanyu[9] 1–21
77   Valtteri Bottas[10] 1–21
  Scuderia AlphaTauri AlphaTauri-Honda RBPT AT04[11] Honda H001[8] 21   Nyck de Vries[12] 1–10
3   Daniel Ricciardo[13] 11–13
18–21
40   Liam Lawson[14] 13–17
22   Yuki Tsunoda[15] 1–21
  BWT Alpine F1-span Alpine-Renault A523[16] Renault E-Tech RE23[8] 10   Pierre Gasly[17] 1–21
31   Esteban Ocon[18] 1–21
  Aston Martin Aramco
Cognizant Formule 1-span
Aston Martin Aramco-Mercedes AMR23[19][20] Mercedes-AMG F1 M14
E Performance[8]
14   Fernando Alonso[21] 1–21
18   Lance Stroll[22] 1–21
  Scuderia Ferrari Ferrari SF-23 Ferrari 066/10[8][23] 16   Charles Leclerc 1–21
55   Carlos Sainz jr. 1–21
  MoneyGram Haas F1-span Haas-Ferrari VF-23 Ferrari 066/10 20   Kevin Magnussen[24] 1–21
27   Nico Hülkenberg[25] 1–21
  McLaren Formule 1-span McLaren-Mercedes MCL60 Mercedes-AMG F1 M14 4   Lando Norris[26] 1–21
81   Oscar Piastri[27] 1–21
  Mercedes AMG Petronas F1-span Mercedes W14[28] Mercedes-AMG F1 M14
E Performance[8]
44   Lewis Hamilton[29] 1–21
63   George Russell[30] 1–21
  Oracle Red Bull Racing Red Bull Racing-Honda RBPT RB19[31] Honda H001 1   Max Verstappen[32] 1–21
11   Sergio Pérez[33] 1–21
  Williams Racing Williams-Mercedes FW45[34] Mercedes-AMG F1 M14
E Performance
2   Logan Sargeant[35] 1–21
23   Alexander Albon[36] 1–21
Bron: FIA[37][38]

Uitslae wysig

Grands Prix wysig

Ronde Grand Prix Voorste wegspringplek Vinnigste ronde Wenner
(renjaer)
Wenner
(vervaardiger)
Verslag
1   Bahreinse Grand Prix   Max Verstappen   Zhou Guanyu   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
2   Saoedi-Arabiese Grand Prix   Sergio Pérez   Max Verstappen   Sergio Pérez   Red Bull-Honda RBPT Verslag
3   Australiese Grand Prix   Max Verstappen   Sergio Pérez   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
4   Azerbeidjanse Grand Prix   Charles Leclerc   George Russell   Sergio Pérez   Red Bull-Honda RBPT Verslag
5   Miami Grand Prix   Sergio Pérez   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
6   Monaco Grand Prix   Max Verstappen   Lewis Hamilton   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
7   Spaanse Grand Prix   Max Verstappen   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
8   Kanadese Grand Prix   Max Verstappen   Sergio Pérez   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
9   Oostenrykse Grand Prix   Max Verstappen   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
10   Britse Grand Prix   Max Verstappen   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
11   Hongaarse Grand Prix   Lewis Hamilton   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
12   Belgiese Grand Prix   Charles Leclerc   Lewis Hamilton   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
13   Nederlandse Grand Prix   Max Verstappen   Fernando Alonso   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
14   Italiaanse Grand Prix   Carlos Sainz jr.   Oscar Piastri   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
15   Singapoerse Grand Prix   Carlos Sainz jr.   Lewis Hamilton   Carlos Sainz jr.   Scuderia Ferrari Verslag
16   Japannese Grand Prix   Max Verstappen   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
17   Katarse Grand Prix   Max Verstappen   Max Verstappen   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
18   Verenigde State Grand Prix   Charles Leclerc   Yuki Tsunoda   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
19   Meksikostad Grand Prix   Charles Leclerc   Lewis Hamilton   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
20   São Paulo Grand Prix   Max Verstappen   Lando Norris   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
21   Las Vegas Grand Prix   Charles Leclerc   Oscar Piastri   Max Verstappen   Red Bull-Honda RBPT Verslag
22   Aboe Dhabi Grand Prix Verslag

Puntestelsel wysig

Punte word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste tien geklassifiseerde renjaers. Een punt vir die vinnigste ronde tydens die Grand Prix word ook toegeken, maar slegs as die bestuurder in die top 10 klaargemaak het. Punte vir die naelren word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste agt geklassifiseerde renjaers. Die punte vir elke wedren word soos volg toegeken:

Plek 01ste0 02de0 03de0 04de0 05de0 06de0 07de0 08de0 09de0 010de0 0V0
Grand Prix 25 18 15 12 10 8 6 4 2 1 1
Naelren 8 7 6 5 4 3 2 1

Ranglys van renjaers wysig

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Sprint posisie, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Pos. Nr. Renjaer Grands Prix Punte
 
BHR
 
SAU
 
AUS
 
AZE
 
MIA
 
MON
 
SPA
 
KAN
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
SIN
 
JPN
 
KAT
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
ABU
1 1   Max Verstappen 1P 2V 1P 32 1V 1P 1PV 1P 11PV 1PV 1V 11 1P 1 5 1PV 21PV 11 1 11P 524
2 11   Sergio Pérez 2 1P 5V 11 2P 16 4 6V 23 6 3 2 4 2 8 DNF 10 54 DNF 34 258
3 44   Lewis Hamilton 5 5 2 76 6 4V 2 3 8 3 4P 74V 6 6 3V 5 5DNF 2DSQ 2V 78 226
4 14   Fernando Alonso 3 3 3 64 3 2 7 2 55 7 9 5 2V 9 15 8 86 DNF DNF 3 198
5 4   Lando Norris 17 17 6 9 17 9 17 13 4 2 2 67 7 8 2 2 33 42 5 22V 195
6 55   Carlos Sainz jr. 4 6 12 55 5 8 5 5 36 10 8 4DNF 5 3P 1P 6 6DNS 63 4 86 192
7 16   Charles Leclerc DNF 7 DNF 23P 7 6 11 4 2 9 7 53P DNF 4 4 4 5 3DSQP 3P 5DNS 170
8 63   George Russell 7 4 DNF 48V 4 5 3 DNF 87 5 6 68 17 4 16 7 44 85 6 4DNF 156
9 81   Oscar Piastri DNF 15 8 11 19 10 13 11 16 4 5 2DNF 9 12V 7 3 12 DNF 8 14 87
10 18   Lance Stroll 6 DNF 4 87 12 DNF 6 9 49 14 10 9 11 16 WD DNF 11 7 17 5 63
11 10   Pierre Gasly 9 9 13 14 8 7 10 12 10 18 DNF 311 3 15 6 10 12 76 11 7 62
12 31   Esteban Ocon DNF 8 14 15 9 3 8 8 714 DNF DNF 8 10 DNF DNF 9 7 DNF 10 10 46
13 23   Alexander Albon 10 DNF DNF 12 14 14 16 7 11 8 11 14 8 7 11 DNF 713 9 9 DNF 27
14 22   Yuki Tsunoda 11 11 10 10 11 15 12 14 19 16 15 10 15 DNS DNF 12 15 8V 12 69 13
15 77   Valtteri Bottas 8 18 11 18 13 11 19 10 15 12 12 12 14 10 DNF DNF 8 12 15 DNF 10
16 27   Nico Hülkenberg 15 12 7 17 15 17 15 15 6DNF 13 14 18 12 17 13 14 16 11 13 12 9
17 3   Daniel Ricciardo 13 16 WD 15 7 13 6
18 24   Zhou Guanyu 16V 13 9 DNF 16 13 9 16 12 15 16 13 DNF 14 12 13 9 13 14 DNF 6
19 20   Kevin Magnussen 13 10 17 13 10 19 18 17 18 DNF 17 15 16 18 10 15 14 14 DNF DNF 3
20 40   Liam Lawson 13 11 9 11 17 2
21 2   Logan Sargeant 12 16 16 16 20 18 20 DNF 13 11 18 17 DNF 13 14 DNF DNF 10 16 11 1
22 21   Nyck de Vries 14 14 15 DNF 18 12 14 18 17 17 0
Pos. Nr. Renjaer  
BHR
 
SAU
 
AUS
 
AZE
 
MIA
 
MON
 
SPA
 
KAN
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
SIN
 
JPN
 
KAT
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
ABU
Punte
Grands Prix

Opmerking:
Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Ranglys van vervaardigers wysig

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Sprint posisie, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Pos. Vervaardiger Nr. Grands Prix Punte
 
BHR
 
SAU
 
AUS
 
AZE
 
MIA
 
MON
 
SPA
 
KAN
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
SIN
 
JPN
 
KAT
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
ABU
1   Red Bull-
Honda RBPT
1 1P 2V 1P 32 1V 1P 1PV 1P 11PV 1PV 1V 11 1P 1 5 1PV 21PV 11 1 11P 782
11 2 1P 5V 11 2P 16 4 6V 23 6 3 2 4 2 8 DNF 10 54 DNF 34
2   Mercedes 44 5 5 2 76 6 4V 2 3 8 3 4P 74V 6 6 3V 5 5DNF 2DSQ 2V 78 382
63 7 4 DNF 48V 4 5 3 DNF 87 5 6 86 17 4 16 7 44 85 6 4DNF
3   Ferrari 16 DNF 7 DNF 23P 7 6 11 4 2 9 7 53P DNF 4 4 4 5 3DSQP 3P 5DNS 362
55 4 6 12 55 5 8 5 5 36 10 8 4DNF 5 3P 1P 6 6DNS 63 4 86
4   McLaren-Mercedes 4 17 17 6 9 17 9 17 13 4 2 2 67 7 8 2 2 33 42 5 22V 282
81 DNF 15 8 11 19 10 13 11 16 4 5 2DNF 9 12V 7 3 12 DNF 8 14
5   Aston Martin-
Mercedes
14 3 3 3 64 3 2 7 2 55 7 9 5 2V 9 15 8 86 DNF DNF 3 261
18 6 DNF 4 87 12 DNF 6 9 49 14 10 9 11 16 WD DNF 11 7 17 5
6   Alpine-Renault 10 9 9 13 14 8 7 10 12 10 18 DNF 311 3 15 6 10 12 76 11 7 108
31 DNF 8 14 15 9 3 8 8 714 DNF DNF 8 10 DNF DNF 9 7 DNF 10 10
7   Williams-Mercedes 2 12 16 16 16 20 18 20 DNF 13 11 18 17 DNF 13 14 DNF DNF 10 16 11 28
23 10 DNF DNF 12 14 14 16 7 11 8 11 14 8 7 11 DNF 713 9 9 DNF
8   AlphaTauri-
Honda RBPT
21 14 14 15 DNF 18 12 14 18 17 17 21
3 13 16 WD 15 7 13
40 13 11 9 11 17
22 11 11 10 10 11 15 12 14 19 17 15 10 15 DNS DNF 12 15 8V 12 69
9   Alfa Romeo-Ferrari 24 16V 13 9 DNF 16 13 9 16 12 15 16 13 DNF 14 12 13 9 13 14 DNF 16
77 8 18 11 18 13 11 19 10 15 12 12 12 14 10 DNF DNF 8 12 15 DNF
10   Haas-Ferrari 20 13 10 17 13 10 19 18 17 18 DNF 17 15 16 18 10 15 14 14 DNF DNF 12
27 15 12 7 17 15 17 15 15 6DNF 13 14 18 12 17 13 14 16 11 13 12
Pos. Vervaardiger Nr.  
BHR
 
SAU
 
AUS
 
AZE
 
MIA
 
MON
 
SPA
 
KAN
 
OOS
 
GBR
 
HON
 
BEL
 
NED
 
ITA
 
SIN
 
JPN
 
KAT
 
VSA
 
MXS
 
SAP
 
LSV
 
ABU
Punte
Grands Prix

Opmerking:
Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 (en) "FIA World Motor Sport Council approves power unit regulations for 2026". Formula1.com. 16 Augustus 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Augustus 2022. Besoek op 2 Oktober 2022.
  2. (en) "How 2023 F1 floor changes will help limit porpoising issues". Motorsport.com. 20 Julie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2022. Besoek op 2 Oktober 2022.
  3. "F1 to trial tweaked qualifying format in 2023". Autosport.com. 2 Mei 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Augustus 2022. Besoek op 2 Oktober 2022.
  4. "Formula 1 calendar includes six Sprint events from 2023". Formula1.com (in Engels). 27 September 2022. Besoek op 2 Oktober 2022.
  5. "Explained: Everything you need to know about the 2023 F1 Sprint format". Formula1.com (in Engels). 25 April 2023. Besoek op 1 Mei 2023.
  6. (en) "Record-breaking title partnership sees launch of Alfa Romeo F1 Team Stake for 2023 and beyond". sauber-group.com. 27 Januarie 2023.
  7. (en) "Alfa Romeo reveal 'major change' on new C43 as they target 'next level of performance' in 2023". formula1.com. 7 Februarie 2022.
  8. 8,0 8,1 8,2 8,3 8,4 8,5 (en) Motorinformatie per constructeur
  9. (nl) Zhou blijft ook in 2023 bij Alfa Romeo
  10. (nl) Bottas weg bij Mercedes, bevestigd als coureur bij Alfa Romeo
  11. (nl) "AlphaTauri onthult de nieuwe F1-bolide van De Vries". racingnews365.nl. 11 Februarie 2022.
  12. (nl) Officieel: Nyck de Vries volgend jaar in de Formule 1 bij AlphaTauri
  13. (nl) "Bevestigd: Daniel Ricciardo pakt stoeltje Nyck de Vries af". autobahn.eu. 11 Julie 2023.
  14. (nl) "Geblesseerde Ricciardo vervangen voor GP Nederland". racingnews365.nl. 25 Augustus 2023.
  15. (nl) Officieel: AlphaTauri langer in zee met Yuki Tsunoda
  16. (en) "FIRST LOOK: Alpine complete the 2023 F1 grid with A523 car launch". formula1.com. 16 Februarie 2022.
  17. (nl) Gasly en Red Bull verbreken contract voor overstap naar Alpine
  18. (nl) Ocon verlengt Formule 1-contract met Alpine
  19. (en) "FIRST LOOK: Aston Martin unveil new AMR23 F1 car at Silverstone launch". 13 Februarie 2022.
  20. (en) Technische specificaties AMR23
  21. (nl) Alonso vervangt Vettel in 2023 bij Aston Martin
  22. (nl) Aston Martin bevestig dat Lance Stroll aanbly vir volgende seisoen
  23. (en) Tegniese spesifikasies SF-23
  24. (nl) Sensationele Formule 1-comeback voor Kevin Magnussen
  25. (nl) Officieel: Hulkenberg tekent Haas-deal, Schumacher zonder stoeltje
  26. (nl) Norris verlengt zijn contract bij McLaren
  27. (nl) Einde aan Formule 1-rel: talentvolle Piastri gaat naar McLaren
  28. (en) "FIRST LOOK: Mercedes go back to black with new W14 for 2023 F1 season". formula1.com. 15 Februarie 2022.
  29. (nl) Zevenvoudig wereldkampioen Hamilton twee jaar langer door bij Mercedes
  30. (nl) Officieel: Russell naar Mercedes als teamgenoot Hamilton in 2022
  31. (en) "Wat Weten We Over De NIEUWE F1-bolide Van Verstappen?". Racingnews365.nl film op Youtube. 2 Januarie 2023.
  32. (nl) Verstappen verlengt contract en blijft tot en met 2028 bij Red Bull
  33. (nl) Officieel: Perez verlengt contract bij Red Bull Racing tot en met 2024
  34. (en) "Williams Mercedes FW45 Technical Specification". williamsf1.com. 6 Februarie 2023. Besoek op 6 Februarie 2023.
  35. (nl) Logan Sargeant officieel bevestigd als Williams-coureur voor 2023
  36. (nl) Albon verlengt contract bij Williams met meerjarige deal
  37. (en) "2023 FIA Formula One World Championship – Entry List". 24 Maart 2023. Besoek op 2 April 2023.
  38. Inskrywingslyste: