Maak hoofkeuseskerm oop

Die Italiaanse motorhandelsmerk Alfa Romeo het tussen 1950 en 1985 as 'n vervaardiger aan Formule Een deelgeneem, en tot 1988 voortgegaan om enjins aan ander spanne te lewer. Alfa Romeo was een van die vervaardigers wat aan die eerste seisoen van Formule 1 deelgeneem het, wat daardie jaar deur een van hul bestuurders, Nino Farina, gewen is. Juan Manuel Fangio het die bestuurderstitel vir Alfa Romeo in 1951 verower.

In 2018, na 30 jaar se afwesigheid, het Alfa Romeo sy terugkeer tot Formule 1 gemaak. In die jaar het Alfa Romeo saam met die Sauber-span op strategiese, kommersiële en tegnologiese vlak saamgewerk. Die renstal begin met die naam Alfa Romeo Sauber F1. In 2019 het die Sauber-span voortgegaan onder die naam Alfa Romeo Racing.[1]

Uitslae sedert 2019Wysig

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Beseer (INJ)
Uitgesluit (EX)
Vet Voorste wegspring
Skuins Vinnigste rondte
Jaar Onderstel Enjin Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek
2019 Alfa Romeo C38 Ferrari 064 1.6 V6 turbo P AUS
 
BHR
 
CHN
 
AZE
 
ESP
 
MON
 
KAN
 
FRA
 
OOS
 
GBR
 
GER
 
HON
 
BEL
 
ITA
 
SIN
 
RUS
 
JPN
 
MEX
 
VSA
 
BRA
 
ABU
 
34* 8*
  Kimi Räikkönen 8 7 9 10 14 17 15 7 9 8 12 7 16 15
  Antonio Giovinazzi 15 11 15 12 16 19 13 16 10 DNF 13 18 18 9
Jaar Onderstel Enjin Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek

* seisoen nog aan die gang

VerwysingsWysig