Maak hoofkeuseskerm oop

2019 Oostenrykse Grand Prix

Die 2019 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 30 Junie 2019 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Flag of Austria.svg Formula 1 myWorld Großer Preis von Österreich 2019
Circuit A1 Ring.svg
Datum 30 Junie 2019
Plek Red Bull Ring
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:03.003
Vinnigste ronde
Renjaer Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 1:07.475 (ronde 60 van 71)
Podium
1 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-Honda
2 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Ferrari
3 Flag of the United Kingdom.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG

BandeWysig

Pirelli het die volgende bande in Oostenryk verskaf:

Bande vir gebruik te Spielberg
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
   Hard
(Tipe C2)
 
 Medium
(Tipe C3)
 
    Sag
(Tipe C4)
 
Tussen-in
 
   Reën

Vrye oefeningWysig

UitslagWysig

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:04.838
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:04.982
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.999
4 16   Charles Leclerc Ferrari 1:05.141
5 33   Max Verstappen Red Bull-Honda 1:05.260
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16   Charles Leclerc Ferrari 1:05.086
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:05.417
3 10   Pierre Gasly Red Bull-Honda 1:05.487
4 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:05.529
5 55   Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:05.545
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16   Charles Leclerc Ferrari 1:03.987
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:04.103
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.221
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:04.250
5 33   Max Verstappen Red Bull-Honda 1:04.446

KwalifiseringWysig

Ferraribestuurder Charles Leclerc het sy tweede voorste wegspringplek van die seisoen behaal, voor Mercedesbestuurder Lewis Hamilton. [1]

Toro Rosso-bestuurder, Alexander Albon, moet die wedren heelagter begin omdat hy sy enjin twee keer vervang het en daarmee die maksimum aantal onderdele toegelaat per seisoen oorskry het.[2] McLarenbestuurder Carlos Sainz jr. moet ook die ren in die laaste ry begin omdat hy ook sy enjin moes ruil.[3] Die Renault-bestuurder, Nico Hülkenberg, het ook sy enjin vervang, maar omdat hy net een enjindeel op die maksimum toelaatbare hoeveelheid oorskry het, kry hy net 'n boete van vyf wegspringplekke. Kevin Magnussen moes sy ratkas vervang ná die derde vrye oefening, wat hom ook vyf strafplekke gekos het.[4]

Na afloop van kwalifisering ontvang sowel Lewis Hamilton as Williams-jaer George Russell 'n straf van drie wegspringplekke omrede hulle vir Kimi Räikkönen en Toro Rosso-jaer Daniil Kvyat tydens die kwalifisering opgehou het.[5]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 16   Charles Leclerc Ferrari 1:04.138 1:03.378 1:03.003 1
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:03.818 1:03.803 1:03.262 4[5]
3 33   Max Verstappen Red Bull-Honda 1:03.807 1:03.835 1:03.439 2
4 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.084 1:03.863 1:03.537 3
5 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:04.778 1:04.466 1:04.072 10[4]
6 4   Lando Norris McLaren-Renault 1:04.361 1:04.211 1:04.099 5
7 7   Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:04.615 1:04.056 1:04.166 6
8 99   Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:04.450 1:04.194 1:04.179 7
9 10   Pierre Gasly Red Bull-Honda 1:04.412 1:03.988 1:04.199 8
10 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:04.340 1:03.667 geen tyd 9
11 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:04.552 1:04.490 11
12 27   Nico Hülkenberg Renault 1:04.733 1:04.516 15[4]
13 23   Alexander Albon Toro Rosso-Honda 1:04.708 1:04.665 18[2]
14 3   Daniel Ricciardo Renault 1:04.647 1:04.790 12
15 55   Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:04.453 1:13.601 19[3]
16 11   Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1:04.789 13
17 18   Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:04.832 14
18 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 1:05.324 16
19 63   George Russell Williams-Mercedes 1:05.904 Kuipe[6]
20 88   Robert Kubica Williams-Mercedes 1:06.206 17
107% tyd: 1:08.273
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2019 Oostenrykse Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2019 Oostenrykse Grand Prix.

WedrenWysig

RenuitslagWysig

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 33   Max Verstappen Red Bull-Honda 71 1:22:01.822 2 25+1^1 
2 16   Charles Leclerc Ferrari 71 +2.724 1 18
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 +18.960 3 15
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 71 +19.610 9 12
5 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 71 +22.805 4 10
6 4   Lando Norris McLaren-Renault 70 +1 ronde 5 8
7 10   Pierre Gasly Red Bull-Honda 70 +1 ronde 8 6
8 55   Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 70 +1 ronde 19 4
9 7   Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 70 +1 ronde 6 2
10 99   Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 70 +1 ronde 7 1
11 11   Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 70 +1 ronde 13
12 3   Daniel Ricciardo Renault 70 +1 ronde 12
13 27   Nico Hülkenberg Renault 70 +1 ronde 15
14 18   Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 70 +1 rondte 14
15 23   Alexander Albon Toro Rosso-Honda 70 +1 rondte 18
16 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 70 +1 ronde 11
17 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 70 +1 ronde 16
18 63   George Russell Williams-Mercedes 69 +2 rondes Kuipe
19 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 69 +2 rondes 10
20 88   Robert Kubica Williams-Mercedes 69 +3 rondes 17
Nota
  • ^1  (Verstappen verdien ook 1 punt vir die vinnigste rondte).

Puntestand na die Grand PrixWysig

VerwysingsWysig