Maak hoofkeuseskerm oop

Die Oostenrykse Grand Prix (Duits: Großer Preis von Österreich) is 'n FIA-goedgekeurde Formule Een motorwedren wat in Oostenryk plaasvind. Die Grand Prix is in 1964 en 1970–1987 by die Österreichring, 1997–2003 by die A1 Ring en weer sedert 2014 by die Red Bull Ring gehou.

Vorige wennersWysig