Maak hoofkeuseskerm oop

Niki Lauda

Oostenrykse voormalige Formule 1 renjaer

Andreas Nikolaus "Niki" Lauda (22 Februarie 1949 in Wene, Oostenryk20 Mei 2019 in Zürich, Switserland)[1] was 'n Oostenrykse Formule Eenrenjaer en 'n driemalige wêreldkampioen. Hy was aktief betrokke in die F1-rensport, as nie-uitvoerende voorsitter van die Mercedes AMG-span tot en met sy afsterwe.

Niki Lauda
Lauda in 2014. Sy kop is verbrand tydens 'n ernstige renongeluk in 1976.
Lauda in 2014. Sy kop is verbrand
tydens 'n ernstige renongeluk in 1976.
Geboortedatum (1949-02-22)22 Februarie 1949
Geboorteplek Wene, Oostenryk
Sterfte 20 Mei 2019 (op 70)
Zürich, Switserland
Volle naam Andreas Nikolaus Lauda
Nasionaliteit Vlag van Oostenryk Oostenryker
Aktiewe jare 1971–1979, 1982–1985
Ou span(ne) March, BRM, Ferrari,
Brabham, McLaren
Inskrywings 177 (171 wegspringkere)
Kampioenskappe 3 (1975, 1977, 1984)
Oorwinnings 25
Podiums 54
Loopbaanpunte 420.5
Voorste wegspronge 24
Vinnigste rondtes 24
Eerste wedren 1971 Oostenrykse Grand Prix
Eerste wen 1974 Spaanse Grand Prix
Laaste wen 1985 Hollandse Grand Prix
Laaste inskrywing 1985 Australiese Grand Prix
Lauda in 1974.
Niki Lauda oefen by die Nürburgring tydens die Duitse Grand Prix van 1976.
Lauda by die Nürburgring in 1973, drie jaar vóór sy ernstige ongeluk.

VerwysingsWysig

  1. (af) F1-legende Niki Lauda sterf, Maroela Media, 21 Mei 2019

Eksterne skakelsWysig