1985 Suid-Afrikaanse Grand Prix


Die 1985 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 19 Oktober 1985 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur die Brit Nigel Mansell in 'n Williams-Honda gewen.

  1985 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 15 van 16 in die 1985 Formule Een-seisoen

Datum 19 Oktober 1985
Plek Kyalami
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 75 rondtes, 307.800 km (191.258 mi)
WeerDroog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Honda
Tyd 1:02.366
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Finland Keke Rosberg Williams-Honda
Tyd 1:08.149 op rondte 74
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Honda
Tweede Vlag van Finland Keke Rosberg Williams-Honda
Derde Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-TAG

Renuitslag

wysig
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 5   Nigel Mansell Williams-Honda 75 1:28:22.866 1 9
2 6   Keke Rosberg Williams-Honda 75 + 7.572 3 6
3 2   Alain Prost McLaren-TAG 74 + 1 rondte 9 4
4 28   Stefan Johansson Ferrari 74 + 1 rondte 16 3
5 17   Gerhard Berger Arrows-BMW 74 + 1 rondte 11 2
6 18   Thierry Boutsen Arrows-BMW 74 + 1 rondte 10 1
7 3   Martin Brundle Tyrrell-Renault 73 + 2 rondtes 17  
NF 11   Elio de Angelis Lotus-Renault 52 Enjin 6  
NF 29   Pierluigi Martini Minardi-Motori Moderni 45 Verkoeler 20  
NF 1   Niki Lauda McLaren-TAG 37 Turbo 8  
NF 4   Philippe Streiff Tyrrell-Renault 16 Ongeluk 19  
NF 12   Ayrton Senna Lotus-Renault 8 Enjin 4  
NF 27   Michele Alboreto Ferrari 8 Turbo 15  
NF 7   Nelson Piquet Brabham-BMW 6 Enjin 2  
NF 20   Piercarlo Ghinzani Toleman-Hart 4 Enjin 13  
NF 19   Teo Fabi Toleman-Hart 3 Enjin 7  
NF 8   Marc Surer Brabham-BMW 3 Enjin 5  
NF 24   Huub Rothengatter Osella-Alfa Romeo 1 Elektriese probleem 21  
NF 22   Riccardo Patrese Alfa Romeo 0 Ongeluk 12  
NF 23   Eddie Cheever Alfa Romeo 0 Ongeluk 14  
NS 33   Alan Jones Lola-Hart 0 Siek 18