Nigel Mansell
Britse motorrenjaer
Nigel Mansell (gebore op 8 Augustus 1953) is 'n voormalige Britse Formule Eenrenjaer en die 1992-wêreldbestuurderskampioen.
Nigel Mansell | |
---|---|
Mansell by die 2007 Britse Grand Prix.
| |
Geboortedatum | 8 Augustus 1953 |
Geboorteplek | Upton-upon-Severn, Engeland |
Volle naam | Nigel Ernest James Mansell |
Nasionaliteit | Brits |
Aktiewe jare | 1980–1992, 1994–1995 |
Ou span(ne) | Lotus, Williams, Ferrari, McLaren |
Inskrywings | 191 (187 wegspringkere) |
Kampioenskappe | 1 (1992) |
Oorwinnings | 31 |
Podiums | 59 |
Loopbaanpunte | 480 |
Voorste wegspronge | 32 |
Vinnigste rondtes | 30 |
Eerste F1-wedren | 1980 Oostenrykse GP |
Eerste wen | 1985 Europese Grand Prix |
Laaste wen | 1994 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 1995 Spaanse Grand Prix |