1973 Suid-Afrikaanse Grand Prix

Die 1973 Formule Een Sewende AA Suid-Afrikaanse Grand Prix het op Saterdag 3 Maart 1973 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind. Dit was die derde wedren van die 1973-kampioenskapseisoen en is deur die Skot Jackie Stewart in sy Tyrrell-Ford gewen.

  1973 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 3 van 15 in die 1973 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 3 Maart 1973
Amptelike naam Sewende AA Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 79 rondtes, 324.216 km (201.458 mi)
WeerWarm sonskyn en droog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme McLaren-Ford
Tyd 1:16.28
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Lotus-Ford
Tyd 1:17.10 op rondte 76
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Tyrrell-Ford
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk Peter Revson McLaren-Ford
Derde Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Lotus-Ford

Renuitslag

wysig
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 3   Jackie Stewart Tyrrell-Ford 79 1:43:11.0 16 9
2 6   Peter Revson McLaren-Ford 79 24.55 6 6
3 1   Emerson Fittipaldi Lotus-Ford 79 25.06 2 4
4 9   Arturo Merzario Ferrari 78 + 1 Ronde 15 3
5 5   Denny Hulme McLaren-Ford 77 + 2 Rondtes 1 2
6 23   George Follmer Shadow-Ford 77 + 2 Rondtes 21 1
7 18   Carlos Reutemann Brabham-Ford 77 + 2 Rondtes 8  
8 12   Andrea de Adamich Surtees-Ford 77 + 2 Rondtes 20  
9 7   Jody Scheckter McLaren-Ford 75 Enjin 3  
10 21   Howden Ganley Iso Marlboro-Ford 73 + 6 Rondtes 19  
11 2   Ronnie Peterson Lotus-Ford 73 + 6 Rondtes 4  
NF 11   Carlos Pace Surtees-Ford 69 Ongeluk 9  
NC 26   Eddie Keizan Tyrrell-Ford 67 Nie geklas 22  
NC 14   Jean-Pierre Jarier March-Ford 66 Nie geklas 18  
NC 4   François Cevert Tyrrell-Ford 66 Nie geklas 25  
NC 24   Mike Beuttler March-Ford 65 Nie geklas 23  
NF 19   Wilson Fittipaldi Jr. Brabham-Ford 52 Ratkas 17  
NF 20   Jackie Pretorius Iso Marlboro-Ford 35 Oorverhitting 24  
NF 17   Niki Lauda BRM 26 Enjin 10  
NF 22   Jackie Oliver Shadow-Ford 14 Enjin 14  
NF 16   Jean-Pierre Beltoise BRM 4 Koppeling 7  
NF 25   Dave Charlton Lotus-Ford 3 Ongeluk 13  
NF 15   Clay Regazzoni BRM 2 Ongeluk 5  
NF 8   Jacky Ickx Ferrari 2 Ongeluk 11  
NF 10   Mike Hailwood Surtees-Ford 2 Ongeluk 12  

Statistiek

wysig
Voorste wegspringplek Denny Hulme McLaren-Ford 1:16.28
Vinnigste rondte Emerson Fittipaldi Lotus-Ford 1:17.10