2019 Formule Een-seisoen
Die Formule Een-seisoen van 2019 het uit 21 Grands Prix-wedrenne bestaan, wat oor alle wêrelddele, behalwe Afrika, gehou is.
2019 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2018 | Volgende: 2020 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Lewis Hamilton is die huidige wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers.
Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2019-seisoen.
Algemeen
wysigTegniese veranderinge
wysigIn 2019 is die voor- en agtervlerke hervorm om aerodinamiese turbulensie te verminder. Dit het verseker dat daar makliker verbygesteek kon word, maar die renmotors was ook 'n bietjie stadiger as in die vorige seisoen.
Bande
wysigPirelli was, net soos in 2018, die enigste bandverskaffer vir die 2019 seisoen.[1] Die bestuurders het 'n keuse van drie tipes bande gehad: hard, medium en sag, wat onderskeidelik wit, geel en rooi gekleur was. Die verbindings wat gebruik is, verskil egter per wedren. Die hardste verbinding word aangedui as 'hard' en die sagste as 'sag'. Dit is gedoen om die bandstrategieë van spanne vir die toeskouers te vereenvoudig.[2]
Kalender en uitslae
wysigDie volgende een-en-twintig Grands Prix was vir die 2019 Formule Een-Wêreldkampioenskap gekontrakteer:
Ingeskrewe spanne en renjaers
wysigDie volgende spanne en renjaers sal aan die "FIA Formule 1-Wêreldkampioenskap" van 2019 deelneem:
Span | Vervaardiger | Onderstel | Enjin | Nr. | Renjaer | GP |
---|---|---|---|---|---|---|
Scuderia Ferrari | Ferrari | SF90 | Ferrari | 5 | Sebastian Vettel[4] | |
16 | Charles Leclerc[5] | |||||
Racing Point F1 | Racing Point Mercedes | RP19 | Mercedes | 11 | Sergio Pérez[6] | |
18 | Lance Stroll | |||||
Haas F1 Span | Haas Ferrari | VF19 | Ferrari | 8 | Romain Grosjean[7] | |
20 | Kevin Magnussen[7] | |||||
McLaren F1 Team | McLaren Renault | MCL34 | Renault | 55 | Carlos Sainz jr.[8] | |
4 | Lando Norris[9] | |||||
Mercedes AMG Petronas Motorsport | Mercedes | Mercedes AMG F1 W10 EQ Power |
Mercedes | 44 | Lewis Hamilton[10] | |
77 | Valtteri Bottas[11] | |||||
Aston Martin Red Bull Racing | Red Bull Honda | RB15 | Honda[12] | 10 | Pierre Gasly[13] | |
33 | Max Verstappen[14] | |||||
Renault Sport Formule 1-span | Renault | R.E.19 | Renault | 3 | Daniel Ricciardo[15] | |
27 | Nico Hülkenberg[15] | |||||
Alfa Romeo F1-span | Alfa Romeo Ferrari | Alfa Romeo C38 | Ferrari | 7 | Kimi Räikkönen[16] | |
99 | Antonio Giovinazzi[17] | |||||
Red Bull Toro Rosso Honda | Toro Rosso Honda | STR14 | Honda | 26 | Daniil Kvyat[18] | |
23 | Alexander Albon | |||||
Williams Racing | Williams Mercedes | FW42 | Mercedes | 63 | George Russell[19] | |
88 | Robert Kubica[20] |
Veranderinge van renjaers in 2019
wysig- Veranderinge van span
- Marcus Ericsson: Sauber → Sauber (reserwebestuurder) [21]
- Pierre Gasly: Toro Rosso → Red Bull[13]
- Daniil Kvyat: Ferrari (ontwikkelingsbestuurder) → Toro Rosso[18]
- Charles Leclerc: Sauber → Ferrari[5]
- Kimi Räikkönen: Ferrari → Sauber[16]
- Daniel Ricciardo: Red Bull → Renault[15]
- Carlos Sainz jr.: Renault → McLaren[8]
- Nuut in Formule 1
- Alexander Albon: Formule 2 → Toro Rosso-Honda[22]
- Antonio Giovinazzi: Ferrari (reserwebestuurder) → Sauber[17]
- Lando Norris: Formule 2 (Carlin Motorsport) → McLaren[9]
- George Russell: Formule 2 (ART Grand Prix) → Williams[19]
- Uit Formule 1
- Fernando Alonso: McLaren → uittrede[23]
- Stoffel Vandoorne: McLaren → Formule E[24]
Verandering by spanne in 2019
wysig- Nadat hulle vir twaalf seisoene met Renault-enjins deelgeneem het, skuif Red Bull Racing oor na Honda-kragbronne.[12]
Verwysings
wysig- ↑ (en) FIA confirms Pirelli as official tyre supplier for Formula One for 2017-2019
- ↑ (en) Pirelli confirms new naming system for 2019 F1 tyres
- ↑ "F1 reveals draft 21-race calendar for 2019 including German GP" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2019. Besoek op 31 Augustus 2018.
- ↑ (nl) WK-leider Vettel verlengt contract bij Ferrari met drie jaar
- ↑ 5,0 5,1 (nl) Leclerc vervangt Raikkonen bij Ferrari in 2019
- ↑ (nl) Pérez dolblij met langverwachte verlenging van Force India-contract
- ↑ 7,0 7,1 (nl) Officieel: Haas ook in 2019 met Magnussen en Grosjean
- ↑ 8,0 8,1 (nl) McLaren bevestigt Sainz als vervanger van Alonso in 2019
- ↑ 9,0 9,1 (nl) Officieel: Norris volgend jaar teamgenoot Sainz bij McLaren
- ↑ (nl) Hamilton tekent nieuw tweejarig contract bij Mercedes
- ↑ (nl) Bottas verlengt contract bij Mercedes met een jaar, optie voor 2020
- ↑ 12,0 12,1 (nl) Red Bull Racing stapt over van Renault op Honda
- ↑ 13,0 13,1 (nl) Gasly wordt teamgenoot Verstappen bij Red Bull Racing
- ↑ (nl) Verstappen tot 2020 bij Red Bull Racing
- ↑ 15,0 15,1 15,2 (nl) Ricciardo in 2019 teamgenoot van Hülkenberg bij Renault[dooie skakel]
- ↑ 16,0 16,1 (nl) Raikkonen keert in 2019 terug naar Sauber Geargiveer 11 September 2018 op Wayback Machine
- ↑ 17,0 17,1 (nl) Sauber bevestigt: Giovinazzi in 2019 de teamgenoot van Raikkonen
- ↑ 18,0 18,1 (nl) Danill Kvyat volgend seizoen terug bij Toro Rosso
- ↑ 19,0 19,1 (nl) Russell maakt in 2019 Formule 1-debuut bij Williams
- ↑ (nl) Officieel: Kubica maakt Formule 1 comeback bij Williams in 2019
- ↑ (nl) Ericsson door Sauber gedegradeerd tot derde rijder
- ↑ "Albon to drive for Toro Rosso in 2019" (in Engels). Scuderia Toro Rosso. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2018. Besoek op 26 November 2018.
- ↑ (nl) Alonso verlaat de Formule 1 na 2018
- ↑ (nl) Vandoorne verruilt Formule 1 voor Formule E