Stoffel Vandoorne

Stoffel Vandoorne (* 26 Maart 1992 – ) is 'n professionele motorrenjaer van België, wat tot in 2018 vir die McLaren-span in Formule Een gejaag het.

Stoffel Vandoorne
Stoffel Vandoorne in 2017
Stoffel Vandoorne in 2017
Geboortedatum 26 Maart 1992 (1992-03-26) (32 jaar oud)
Geboorteplek Kortrijk, België
Nasionaliteit Vlag van België Belg
Aktiewe jare 2016–2018
Ou span(ne) McLaren-Renault
Motornommer 2
Inskrywings 42 (41 begin)
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 26
Eerste F1-wedren 2016 Bahreinse Grand Prix
Eerste wen geen
Laaste inskrywing 2018 Aboe Dhabi Grand Prix
Laaste seisoen 2018
Verlede jaar plek 16ste (12 punte)

Formule Een

wysig

Hy het sy debuut in die 2016 Bahreinse Grand Prix gemaak toe hy Fernando Alonso vervang het, wie beseer is na sy ongeluk tydens die 2016 Australiese Grand Prix.

Formule E

wysig
 
Stoffel Vandoorne bestuur 'n HWA Racelab e-renmotor

Op 15 Oktober 2018 word aangekondig dat Vandoorne vir die 2018-19 Formule E-seisoen vir HWA Racelab sal bestuur.[1] Hy het by die Brit Gary Paffett aangesluit om die bestuurderspan vir HWA Racelab te voltooi.

Vandoorne begin daarmee sy Formule E-debuut net 3 weke nadat hy Formule 1 verlaat het en behaal die 17de plek in sy eerste wedren. Hy het ook sy eerste kwalifiserende voorste posisie in Formule E op 'n nat 2019 Hong Kong ePrix behaal. [2]. Hy was derde in die 2019 Rome ePrix en het sy eerste podium in Formule E behaal.

Verwysings

wysig
  1. "Stoffel Vandoorne completes HWA RACELAB's driver line up" (in Engels). Formula E. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2019. Besoek op 15 Oktober 2018.
  2. "Vandoorne on Pole for historic Hong Kong race". Formula E (in Engels). Formula E. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2019. Besoek op 11 Maart 2019.