2018 Formule Een-seisoen
Die Formule Een-seisoen van 2018 het uit 21 Grands Prix-wedrenne bestaan, wat oor alle wêrelddele, behalwe Afrika, gehou is.
2018 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2017 | Volgende: 2019 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Lewis Hamilton was die huidige wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes AMG die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers.
Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2018-seisoen.
Kalender en uitslae
wysig- Die Duitse Grand Prix en Franse Grand Prix keer na die kalender terug na respektiewelik een en tien jaar se afwesigheid.
- Die Maleisiese Grand Prix verdwyn na negentien jaar van die kalender, weens finansiële oorwegings.
Ingeskrewe spanne en renjaers
wysigDie volgende spanne en renjaers beoog om aan die FIA Formule 1-wêreldkampioenskap in 2018 deel te neem:
Span | Vervaardiger | Onderstel | Enjin | No. | Renjaers |
---|---|---|---|---|---|
Scuderia Ferrari | Ferrari | SF71H | Ferrari 062 EVO | 5 | Sebastian Vettel[1] |
7 | Kimi Räikkönen[2] | ||||
Sahara Force India F1 Team | Force India-Mercedes | VJM11 | Mercedes-AMG F1 M09 EQ Power+ |
11 | Sergio Pérez[3] |
31 | Esteban Ocon[4] | ||||
Haas F1-span | Haas | VF-17 | Ferrari 062 EVO | 8 | Romain Grosjean[5] |
20 | Kevin Magnussen[5] | ||||
McLaren-Renault Formule Eenspan | McLaren-Renault | MCL33 | Renault[6] | 2 | Stoffel Vandoorne[7] |
14 | Fernando Alonso[8] | ||||
Mercedes AMG Petronas Formule Eenspan | Mercedes | F1 W09 EQ Power+ | Mercedes-AMG F1 M09 EQ Power+ |
44 | Lewis Hamilton[9] |
77 | Valtteri Bottas[10] | ||||
Aston Martin Red Bull Racing[11] | Aston Martin Red Bull-TAG Heuer |
RB14 | TAG Heuer | 3 | Daniel Ricciardo[12] |
33 | Max Verstappen[13] | ||||
Renault Sport Formule Eenspan | Renault | R.S.18 | Renault R.E.18 | 27 | Nico Hülkenberg[14] |
55 | Carlos Sainz jr.[15] | ||||
Alfa Romeo Sauber F1-span[16] | Sauber-Ferrari | C37 | Ferrari 062 EVO | 9 | Marcus Ericsson[17] |
16 | Charles Leclerc[17] | ||||
Scuderia Toro Rosso | Toro Rosso-Honda | STR13 | Honda RA618H[18] | 10 | Pierre Gasly[19] |
28 | Brendon Hartley[19] | ||||
Williams Martini Racing | Williams-Mercedes | FW41[20] | Mercedes-AMG F1 M09 EQ Power+ |
18 | Lance Stroll[21] |
35 | Sergej Sirotkin[22] |
Veranderinge van renjaers in 2018
wysig- Felipe Massa van Williams-Mercedes tree finaal uit Formule 1.[23]
Veranderinge by spanne in 2018
wysig- Op 30 April 2017 het Sauber aangekondig dat hy na agt seisoene sy verhouding met enjinverskaffer Ferrari gaan beëindig en oorgaan na Honda-enjins.[24] Einde Julie word dit egter bekendgemaak dat die beplande samewerking met Honda nie sal voortgaan nie.[25] Direk hierna word aangekondig dat hul met nuwe Ferrari-enjins in 2018 gaan jaag.[26]
- Op 15 September 2017 word aangekondig dat McLaren na drie seisoene met Honda-enjins, in 2018 sal oorskakel na Renault-enjins. [6] Terselfdertyd is aangekondig dat Toro Rosso vanaf 2018 met Honda-enjins gaan deelneem in plaas van Renault-enjins.[18]
- Op 25 September 2017 is bekendgemaak dat Aston Martin vanaf 2018 die hoofborg van Red Bull Racing sal wees.[11]
- Op 29 November 2017 is bekendgemaak dat Alfa Romeo die titelborg van Sauber word vanaf 2018.[16]
Verwysings
wysig- ↑ (nl) WK-leider Vettel verlengt contract bij Ferrari met drie jaar
- ↑ (nl) Räikkönen ook in 2018 bij Ferrari
- ↑ (nl) Officieel: Pérez blijft voor vijfde jaar bij Force India
- ↑ (nl) Officieel: Ocon vervangt Hülkenberg bij Force India
- ↑ 5,0 5,1 (nl) Haas volgend seizoen weer met Magnussen en Grosjean
- ↑ 6,0 6,1 (nl) Officieel: McLaren sluit driejarige motordeal met Renault
- ↑ (nl) "Stoffel Vandoorne rijdt ook in 2018 voor McLaren" Geargiveer 28 November 2017 op Wayback Machine
- ↑ (nl) Officieel: Alonso verlengt contract met McLaren
- ↑ (nl) Officieel: Hamilton drie jaar langer bij Mercedes
- ↑ (nl) Bottas verlengt aflopend contract bij Mercedes met een jaar
- ↑ 11,0 11,1 (nl) Red Bull bevestig: In 2018 heet die span Aston Martin Red Bull Racing
- ↑ (nl) Ricciardo bevestigt dat hij tot eind 2018 bij Red Bull blijft
- ↑ (nl) Verstappen tot 2020 bij Red Bull Racing
- ↑ (nl) Renault maakt komst Nico Hülkenberg wereldkundig
- ↑ (nl) Officieel: Sainz maakt overstap naar Renault voor 2018
- ↑ 16,0 16,1 (en) The Sauber F1 Team enters a multi-year partnership agreement with Alfa Romeo Geargiveer 12 Oktober 2018 op Wayback Machine
- ↑ 17,0 17,1 (nl) Charles Leclerc and Marcus Ericsson to race for Sauber in F1 2018
- ↑ 18,0 18,1 (nl) Officieel: Honda vanaf 2018 motorleverancier van Toro Rosso
- ↑ 19,0 19,1 (nl) Toro Rosso bevestigt Gasly en Hartley voor 2018
- ↑ (en) Williams F1 team marks 40th anniversary with 2017 car name
- ↑ (nl) Williams bevestigt Kubica en Sirotkin voor test Abu Dhabi Geargiveer 1 Desember 2017 op Wayback Machine
- ↑ "Sergey Sirotkin to join Lance Stroll in 2018". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2018. Besoek op 11 Februarie 2018.
- ↑ (nl) Officieel: Massa zet punt achter Formule 1-carrière Geargiveer 7 November 2017 op Wayback Machine
- ↑ (nl) F1-team Sauber vanaf 2018 met 'ramp-motor' Honda
- ↑ (nl) Sauber trekt zich terug uit deal met Honda
- ↑ (nl) Sauber sluit nieuwe meerjarige motorendeal met Ferrari