2018 Hongaarse Grand Prix

F1 logo.png

Die 2018 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Magyar Nagydij 2018) is op 29 Julie 2018 op die Hungaroring in Budapest, Hongarye beslis.

Flag of Hungary.svg Formula 1 Rolex Magyar Nagydíj 2018
Circuit Hungaroring.png
Datum 29 Julie 2018
Plek Hungaroring
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:35.658
Vinnigste ronde
Renjaer Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:20.012
Podium
1 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
3 Flag of Finland.svg Kimi Raikkonen Ferrari

Dit was sedert 1986 die twee-en-dertigste uitgawe van die Hongaarse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die twaalfde rondte van die kampioenskap in 2018.

VoorskouWysig

Die FIA stel twee gebiede voor vir die gebruik van die DRS (Drag Reduction System): die eerste op die lang pylvak langs die kuipe, die tweede tussen draaie 1 en 2. Daar is 'n enkele punt vir die bepaling van die gaping wat voor draai 14 gestel is. [1]

Na probleme in die laaste paar wedrenne, vervang McLaren die onderstel van Stoffel Vandoorne se motor. 'n Raam wat al voorheen gebruik is, word aan die Belg verskaf.[2] Mobil verskaf 'n nuwe soort brandstof aan Red Bull Racing, wat ontwerp is vir die nuwe Renault-TAG Heuer-enjinspesifikasie. Trouens, op die motor van Daniel Ricciardo, na die probleme wat in die vorige grand prix ervaar is, word 'n ou spesifikasie enjin aangepas wat reeds gebruik was tydens die Monacco Grand Prix.

Met Hamilton (vyfkeer), Vettel (tweekeer), Fernando Alonso, Räikkönen en Daniel Ricciardo (elk eenmaal) tree daar vyf voormalige wenners van hierdie Grand Prix Sondag aan.

Bande beskikbaar gestelWysig

Pirellibande vir gebruik in Hongarye
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Ultrasag
 
Sag
 
Medium
 
Tussen-in
 
Reën

Vrye oefeningWysig

UitslagWysig

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.613
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:17.692
3 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.701
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:17.948
5 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.036
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:16.834
2 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:16.908
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.061
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:17.153
5 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.587
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:16.170
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:16.229
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:16.373
4 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:16.749
5 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:16.803

KwalifiseringWysig

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.419 1:31.242 1:35.658 1
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.123 1:32.081 1:35.918 2
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:17.526 1:32.762 1:36.186 3
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:16.666 1:28.636 1:36.210 4
5 55   Carlos Sainz jr. Renault 1:17.829 1:30.771 1:36.743 5
6 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:18.577 1:31.286 1:37.591 6
7 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:16.940 1:31.178 1:38.032 7
8 28   Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:18.429 1:32.590 1:38.128 8
9 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:18.314 1:32.968 1:39.858 9
10 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:17.901 1:33.650 1:40.593 10
11 14   Fernando Alonso McLaren-Renault 1:18.208 1:35.214 11
12 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.540 1:36.442 12
13 27   Nico Hülkenberg Renault 1:17.905 1:36.506 13
14 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:18.641 1:37.075 14
15 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:18.560 geen tyd Kuipe[3]
16 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:18.782 15
17 16   Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:18.817 16
18 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:19.142 17
19 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:19.200 18
20 35   Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:19.301 19
107% tyd: 1:22.032
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Hongaarse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Hongaarse Grand Prix

WedrenWysig

RenuitslagWysig

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 70 1:37:16.427 1 25
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 70 +17.123 4 18
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 70 +20.101 3 15
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 70 +46.419 12 12
5 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 70 +50.000 2 10
6 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 70 +73.273 6 8
7 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 69 +1 rondte 9 6
8 14   Fernando Alonso McLaren-Renault 69 +1 rondte 11 4
9 55   Carlos Sainz jr. Renault 69 +1 rondte 5 2
10 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 69 +1 rondte 10 1
11 28   Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 69 +1 rondte 8
12 27   Nico Hülkenberg Renault 69 +1 rondte 13
13 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 69 +1 rondte 17
14 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 69 +1 rondte 18
15 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 68 +2 rondtes 14
16 35   Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 68 +2 rondtes 19
17 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 68 +2 rondtes 20
DNF 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 16 Ratkas 15
DNF 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 5 Kragverlies 7
DNF 16   Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1 Suspensie 16

Puntestand na die Grand PrixWysig

RenjaersWysig

Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 213
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 189
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 146
4 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 132
5 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 118
6 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 105
7 27   Nico Hülkenberg Renault 52
8 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 45  
9 14   Fernando Alonso McLaren-Renault 44  
10 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 30
11 55   Carlos Sainz jr. Renault 30  
12 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 29  
13 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 26  
14 31   Romain Grosjean Haas-Ferrari 21  
15 16   Charles Leclerc Sauber-Ferrari 13
16 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8
17 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 5
18 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 4
19 28   Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 2
20 35   Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 0

VervaardigersWysig

Posisie Span Punte Var
1   Mercedes AMG 345
2   Ferrari 335
3   Red Bull-TAG Heuer 223
4   Renault 82
5   Haas-Ferrari 66  
6   Force India-Mercedes 59  
7   McLaren-Renault 52
8   Toro Roso-Honda 28
9   Sauber-Ferrari 18
10   Williams-Mercedes 4

VerwysingsWysig

  1. "FORMULA 1 ROLEX MAGYAR NAGYDÍJ 2018". formula1.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2018. Besoek op 28 Julie 2018.
  2. "Vandoorne relieved with 'back to normal' McLaren". formula1.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2018. Besoek op 28 Julie 2018.
  3. Mitchell, Scott. "Damage to new front wing triggers pitlane start for Stroll". motorsport.com (in Engels). Motorsport Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Julie 2018. Besoek op 29 Julie 2018.