Maak hoofkeuseskerm oop

Die 2018 Formule Een Japannese Grand Prix is op 7 Oktober 2018 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Vlag van Japan 2018 Formule 1 Japannese Grand Prix
Circuit Suzuka.png
Datum 7 Oktober 2018
Plek Suzuka Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:27.760
Vinnigste rondte
Renjaer Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:32.318 (rondte 53)
Podiumplekke
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
2 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes
3 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer

BandeWysig

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Suzuka
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Supersag
 
Sag
 
Medium
 
Tussen-in
 
Reën

OefensessiesWysig

Vrye oefeningWysig

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.691
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:29.137
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.373
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.627
5 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:29.685
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.217
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:28.678
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:29.050
4 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.257
5 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.498
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:29.599
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:29.715
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:30.054
4 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:30.304
5 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:30.422

KwalifiseringWysig

Lewis Hamilton in 'n Mercedes behaal sy tagtigste voorste wegspringplek van sy loopbaan,[1] met sy spanmaat Valtteri Bottas wat tweede kwalifiseer. Red Bull-jaer Max Verstappen is in die derde plek terwyl die Ferrari-jaer Kimi Raikkonen vierde en sy spanmaat Sebastian Vettel slegs negende kan kwalifiseer, a.g.v. 'n verkeerde bandkeuse.

Haasrenjaer Romain Grosjean begin vyfde. Albei bestuurders van Toro Rosso, Brendon Hartley en Pierre Gasly vaar beter as gewoonlik met 'n sesde en sewende plek. Force India-bestuurder Esteban Ocon kwalifiseer agtste, maar ontvang 'n roosterstraf as gevolg van spoed tydens 'n rooivlag-situasie in die derde vrye oefensessie en spring eers elfde weg.[2] Dit stoot Ferrari-bestuurder Sebastian Vettel op na agtste, die ander Force India-bestuurder Sergio Peres na negende plek en Charles Leclerc sluit die top 10 af vir Sauber.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.702 1:28.017 1:27.760 1
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:29.297 1:27.987 1:28.059 2
3   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:29.480 1:28.849 1:29.057 3
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:29.631 1:28.595 1:29.521 4
5 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:29.724 1:29.678 1:29.761 5
6 28   Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:30.248 1:29.848 1:30.023 6
7 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:30.137 1:29.810 1:30.093 7
8 31   Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 1:29.899 1:29.538 1:30.126 11[2]
9 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:29.049 1:28.279 1:32.192 8
10 11   Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 1:30.247 1:29.567 1:37.229 9
11 16   Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:29.706 1:29.864 10
12 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:30.219 1:30.226 12
13 55   Carlos Sainz jr. Renault 1:30.236 1:30.490 13
14 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:30.317 1:30.714 14
15 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:29.806 geen tyd 15
16 27   Nico Hülkenberg Renault 1:30.361 16
17 35   Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:30.372 17
18 14   Fernando Alonso McLaren-Renault 1:30.573 18
19 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:31.041 19
20 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:31.213 20
107% tyd: 1:34.911
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Japannese Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Japannese Grand Prix

WedrenWysig

RenuitslagWysig

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:27:17.062 1 25
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +12.919 2 18
3 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 53 +14.295 3 15
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +19.495 15 12
5 7   Kimi Räikkönen Ferrari 53 +50.998 4 10
6 5   Sebastian Vettel Ferrari 53 +1:09.873 8 8
7 11   Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 53 +1:19.379 9 6
8 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 53 +1:27.198 5 4
9 31   Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 53 +1:28.055 11 2
10 55   Carlos Sainz jr. Renault 52 +1 rondte 13 1
11 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 52 +1 rondte 7
12 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 20
13 28   Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 52 +1 rondte 6
14 14   Fernando Alonso McLaren-Renault 52 +1 rondte 18
15 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 52 +1 rondte 19
16 35   Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 52 +1 rondte 17
17 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 52 +1 rondte 14
DNF 16   Charles Leclerc Sauber-Ferrari 38 tol van baan af 10
DNF 27   Nico Hülkenberg Renault 37 enjin 16
DNF 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 8 pap wiel 12

Puntestand na die Grand PrixWysig

VerwysingsWysig