Russiese Grand Prix

Die Russiese Grand Prix (Russies: Гран-при России) is 'n motorwedren wat reeds in die 1910s in St. Petersburg plaasgevind het.

Hamilton en president Wladimir Poetin in 2014.
Die Sochi-renbaan

Die wedren is sedert 2014 by die Sochi Autodrom, 'n straatbaan rondom die Olimpiese Park in Sotsji, Rusland, gehou en het jaarliks van 2014 tot 2021 'n deel van die Formule Een Wêreldkampioenskap gevorm.

Die kontrak met die wedren se organiseerders is in Maart 2022 gekanselleer weens Rusland se inval in Oekraïne.[1]

Wenners van die Russiese Grand Prix

wysig

('n Pienk agtergrond dui aan dat die wedren nie deel was van die Formule Een Wêreldkampioenskap nie)

Jaar Renjaer Vervaardiger Renbaan Verslag
2022 Afgelas weens Russiese inval in Oekraïne
2021   Lewis Hamilton   Mercedes Sochi Verslag
2020   Valtteri Bottas   Mercedes Verslag
2019   Lewis Hamilton   Mercedes Verslag
2018   Lewis Hamilton   Mercedes Verslag
2017   Valtteri Bottas   Mercedes Verslag
2016   Nico Rosberg   Mercedes Verslag
2015   Lewis Hamilton   Mercedes Verslag
2014   Lewis Hamilton   Mercedes Verslag
2013

1915
Nie plaasgevind nie
1914   Willy Scholl   Benz Sint Petersburg
1913   Georgy Suvorin   Benz

Verwysings

wysig