Maak hoofkeuseskerm oop

Die 2018 Formule Een Russiese Grand Prix is op 30 September 2018 op die Sochi Autodrom in Rusland gehou. Dit was die sestiende wedren van die 2018-seisoen gewees.

Vlag van Rusland 2018 Formule 1 VTB Russiese Grand Prix
Circuit Sochi.svg
Datum 30 September 2018
Plek Sochi Autodrom
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:31.387
Vinnigste ronde
Renjaer Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:35.861 (rondte 50 van 53)
Podium
1 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari

Bande deur Pirelli beskikbaar gestelWysig

Pirellibande vir gebruik te Sotsji
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Hipersag
 
Ultrasag
 
Sag
 
Tussen-in
 
Reën

UitslagWysig

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:34.488
2 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:34.538
3 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.818
4 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:34.999
5 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:35.524
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.385
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.584
3 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.827
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:33.844
5 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:33.928
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.067
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.321
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:33.667
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.688
5 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.937

KwalifiseringWysig

Vyf renjaers moes hul enjins tydens kwalifisering laat vervang, nl. die Red Bull-jaers Max Verstappen en Daniel Ricciardo, die Toro Rosso-jaers Pierre Gasly en Brendon Hartley en McLaren-bestuurder Fernando Alonso. Hiermee het hulle almal die maksimum aantal toegelate enjins per seisoen oorskry, en elkeen ontvang hiervoor 'n roosterstraf van tussen 30 en 40 plekke. Daarbenewens het Verstappen en Ricciardo ook hul ratkaste laat omruil, wat albei 'n ekstra straf van vyf wegspringplekke besorg.[1] Verstappen word met nog drie wegspringplekke beboet omrede hy 'n geel vlag tydens kwalifisering geïgnoreer het.[2] Hartley en McLarenjaer Stoffel Vandoorne kry later nog meer strawwe; Hartley het nog 'n paar onderdele van sy enjin vervang, terwyl Vandoorne 'n ratkas moes omruil.[3]

UitslagWysig

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.964 1:32.744 1:31.387 1
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.410 1:32.595 1:31.532 2
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:33.476 1:33.045 1:31.943 3
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.341 1:33.065 1:32.237 4
5 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:34.078 1:33.747 1:33.181 5
6 31   Esteban Ocon Racing Point Force India 1:34.290 1:33.596 1:33.413 6
7 16   Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:33.924 1:33.488 1:33.419 7
8 11   Sergio Pérez Racing Point Force India 1:34.084 1:33.923 1:33.563 8
9 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:34.022 1:33.517 1:33.704 9
10 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:34.170 1:33.995 1:35.196 10
11 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.048 geen tyd 19[1][2][3]
12 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:33.247 geen tyd 18[1]
13 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:34.383 geen tyd 17[1]
14 55   Carlos Sainz jr. Renault 1:34.626 geen tyd 11
15 27   Nico Hülkenberg Renault 1:34.655 geen tyd 12
16 28   Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:35.037 20[1][3]
17 14   Fernando Alonso McLaren-Renault 1:35.504 16[1]
18 35   Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:35.612 13
19 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:35.977 15[3]
20 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:36.437 14
107% tyd: 1:38.878
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Russiese Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Russiese Grand Prix.

WedrenWysig

RenuitslagWysig

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:27:25.181 2 25
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +2.545 1 18
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 53 +7.487 3 15
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 53 +16.543 4 12
5 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 53 +31.016 19 10
6 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +1:20.451 18 8
7 16   Charles Leclerc Sauber-Ferrari 53 +1:38.390 7 6
8 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +1 rondte 5 4
9 31   Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 52 +1 rondte 6 2
10 11   Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 52 +1 rondte 8 1
11 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 52 +1 rondte 9
12 27   Nico Hülkenberg Renault 52 +1 rondte 12
13 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 10
14 14   Fernando Alonso McLaren-Renault 52 +1 rondte 16
15 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 52 +1 rondte 14
16 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 51 +2 rondtes 15
17 55   Carlos Sainz jr. Renault 51 +2 rondtes 11
18 35   Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 51 +2 rondtes 13
DNF 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 4 Remme 17
DNF 28   Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 4 Remme 20

Puntestand ná die Grand PrixWysig

VerwysingsWysig