Die Singapoerse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat jaarliks op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou word.

Die Grand Prix is 'n ren op die FIA Formule Een Wêreldkampioenskapskalender en was die eerste F1 nagren[1][2] en die eerste straatren in Asië.[3] Die Spanjaard Fernando Alonso van die Renault-span het die eerste Formule Eenren gewen.

Die Singapoerse Grand Prix sal tot ten minste 2017 op die F1-kalender bly, nadat die organiseerders van die wedren 'n kontrakverlenging met "Formula One Management" onderteken het op die vooraand van die 2012-byeenkoms.

Vorige wennersWysig

 
Uitleg van die Marinabaai Straatrenbaan
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2018   Lewis Hamilton   Mercedes Marinabaai
2017   Lewis Hamilton   Mercedes
2016   Nico Rosberg   Mercedes
2015   Sebastian Vettel   Red Bull-Renault
2014   Lewis Hamilton   Mercedes
2013   Sebastian Vettel   Red Bull-Renault
2012   Sebastian Vettel   Red Bull-Renault
2011   Sebastian Vettel   Red Bull-Renault
2010   Fernando Alonso   Scuderia Ferrari
2009   Lewis Hamilton   McLaren-Mercedes
2008   Fernando Alonso   Renault
2007-
1974
nie plaasgevind nie - voorheen by die Thomson Road-baan gehou

VerwysingsWysig

  1. "Singapore confirms 2008 night race". Formula1.com. 11 Mei 2007. Besoek op 11 Mei 2015.
  2. "FIA green light Singapore night race". Formula1.com. 25 Oktober 2007. Besoek op 11 Mei 2015.
  3. "SingTel to sponsor first Singapore Grand Prix". Formula1.com. 16 November 2007. Besoek op 11 Mei 2015.