2017 Singapoerse Grand Prix

Die 2017 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op Sondagaand 17 September 2017 onder vloedbeligting op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Vlag van Singapoer 2017 Formule 1 Singapore Airlines Singapoerse Grand Prix
Datum 17 September 2017
Plek Marinabaai Straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:39.491
Vinnigste Rondte
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:45.008
Podiumplekke
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-Renault
3 Valtteri Bottas Mercedes AMG

Singapoer lê in die tydsone UTC+8, m.a.w. 6 ure vóór Suid-Afrikaanse Standaardtyd. Die resies het dus om 14h00 S.A.-tyd wegspring.

Bande

wysig

Pirelli sal die volgende bande verskaf:

Bande vir gebruik te Marinabaai
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Ultrasag
 
Supersag
 
Sag
 
Tussen-in
 
Reën

Uitslae

wysig

Vrye oefening

wysig
Vrye oefening 1[1] Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.489
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:42.598
3 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:42.610
4 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.904
5 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:43.423
6 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.434
Vrye oefening 2[2] Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:40.852
2 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:41.408
3 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:41.555
4 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:42.104
5 27   Nico Hülkenberg Renault 1:42.448
6 47   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:42.501
Vrye oefening 3[3] Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:41.829
2 77   Sebastian Vettel Ferrari 1:41.901
3 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:41.971
4 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:42.383
5 47   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:42.439
6 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.517

Kwalifisering

wysig
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:43.336 1:40.529 1:39.491 1
2 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:42.010 1:40.332 1:39.814 2
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.063 1:40.385 1:39.840 3
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:43.328 1:40.525 1:40.069 4
5 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.455 1:40.577 1:40.126 5
6 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.137 1:41.409 1:40.810 6
7 27   Nico Hülkenberg Renault 1:42.586 1:41.277 1:41.013 7
8 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:42.086 1:41.442 1:41.179 8
9 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:42.222 1:41.227 1:41.398 9
10 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:42.176 1:41.826 1:42.056 10
11 30   Jolyon Palmer Renault 1:42.472 1:42.107 11
12 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:43.594 1:42.246 12
13 26   Daniil Kvyat Toro Rosso 1:42.544 1:42.338 13
14 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:43.626 1:42.760 14
15 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:43.627 1:43.883 15
16 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:43.756 16
17 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 1:44.014 17
18 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:44.728 18
19 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:45.059 19
20 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:45.570 20
107%-tyd: 1:49.150
 
←VOOR      Kwalifisering asook wegspringrooster vir die 2017 Singapoerse Grand Prix

Verloop van wedren

wysig

Lewis Hamilton het onder onverwagse omstandighede voor gejaag van begin tot einde in die wedren. Hy het deur drie veiligheidsperiodes bestuur in 'n meer as twee uur lange wedren wat begin het met reën en op droë bande geëindig het. Hy het in die ren 'n 25-0 punteverskil oor Sebastian Vettel behaal: 'n belangrike oorwinning in hierdie stadium van die seisoen wat die sestigste van sy loopbaan en sy sewende in 2017 is.

Tydens die wegspring het Vettel, Max Verstappen en Kimi Räikkönen aldrie in mekaar vasgejaag, en ook Fernando Alonso 'n bykomende slagoffer gemaak. Vettel het egter nog 'n paar draaie gehou voordat hy beheer oor sy Ferrari verloor en hy in die muur gebots het. Dit was sy eerste uitval in 2017. Hamilton, wat onder Daniel Ricciardo uitgetrek het sodra die rooi ligte uitgedoof het, het die ren beheer tot aan die einde sonder dat die Red Bull-bestuurder hom bedreig het. Valtteri Bottas het van die sesde wegspringplek na die derde plek opgeskuif ​​om ook op die podium te eindig.

Slegs twaalf motors kon die ren voltooi. Wat die driedubbele botsing aan die begin betref, toe Verstappen homself tussen die twee Ferrari's ingewors gevind het, beskou die beheerbeamptes dit as 'n wedrenvoorval. Niemand kon egter verantwoordelik gehou word nie, en geen straf is ingestel nie.

Renuitslag

wysig
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 58 2:03:23.544 5 25
2 3   Daniel Ricciardo Red Bull Racing-TAG Heuer 58 +4.507 3 18
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 58 +8.800 6 15
4 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso 58 +22.822 10 12
5 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 58 +25.359 12 10
6 30   Jolyon Palmer Renault 58 +27.259 11 8
7 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 58 +30.388 9 6
8 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 58 +41.696 18 4
9 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 58 +43.282 15 2
10 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 58 +44.795 14 1
11 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 58 +46.536 17
12 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 56 +2 rondtes 19
DNF 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 50 Enjin 16
DNF 27   Nico Hülkenberg Renault 48 Enjin 7
DNF 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 35 Botsing 20
DNF 26   Daniil Kvyat Toro Rosso 10 Botsing 13
DNF 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 8 Botsingskade 8
DNF 5   Sebastian Vettel Ferrari 0 Botsing 1
DNF 33   Max Verstappen Red Bull Racing-TAG Heuer 0 Botsing 2
DNF 7   Kimi Räikkönen Ferrari 0 Botsing 4
Bron:[4]

Puntestand na die Grand Prix

wysig

Renjaers

wysig
Plek No. Renjaer Span Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 263
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 235
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 212
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 162
5 5   Kimi Räikkönen Ferrari 138
6 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 68
7 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 68
8 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 56
9 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 48
10 27   Nico Hülkenberg Renault 34
11 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 31
12 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 28
13 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 26
14 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
15 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 10
16 30   Jolyon Palmer Renault 8
17 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 7
18 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
19 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4

Vervaardigers

wysig
Plek Span Punte
1   Mercedes AMG 475
2   Ferrari 373
3   Red Bull-TAG Heuer 230
4   Force India-Mercedes 124
5   Williams-Mercedes 59
6   Toro Roso-Renault 52
7   Renault 42
8   Haas-Ferrari 37
9   McLaren-Honda 17
10   Sauber-Ferrari 5

Notas

wysig
  1. Uitslag: Vrye oefening 1[dooie skakel]
  2. Uitslag: Vrye oefening 2
  3. Uitslag: Vrye oefening 3
  4. "Formula 1 Singapore Airlines Singapore Grand Prix 2017 – Race Result". Formula1.com (in Engels). Formula One World Championship Ltd. 17 September 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019.