Maak hoofkeuseskerm oop

Die 2019 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 8 September 2019 op die Autodromo Nazionale Monza in Italië beslis. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Vlag van Italië Formula 1 Heineken Gran Premio d'Italia 2019
Monza track map.svg
Datum 8 September 2019
Plek Autodromo Nazionale Monza
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:19.307
Vinnigste Rondte
Renjaer Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:21.779 (rondte 51 van 53)
Podiumplekke
1 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Ferrari
2 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG

Bande deur Pirelli beskikbaar gestelWysig

Pirellibande vir gebruik te Monza
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Supersag
 
    Sag
 
 Medium
  
Tussen-in
 
  Reën

Die Grand Prix by Monza is nie net die tuiswedren van Scuderia Ferrari en Scuderia Toro Rosso nie, maar ook vir Pirelli. Die Italiaanse bandvervaardiger, die enigste verskaffer van bande vir Formule 1, sal graag self goed wil vaar.

OefensessiesWysig

Vrye oefeningWysig

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16   Charles Leclerc Ferrari 1:27.905
2 55   Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:28.211
3 4   Lando Norris McLaren-Renault 1:28.450
4 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:28.730
5 23   Alexander Albon Red Bull-Honda 1:29.025
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16   Charles Leclerc Ferrari 1:20.978
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:21.046
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:21.179
4 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:21.347
5 33   Max Verstappen Red Bull-Honda 1:21.350
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:20.294
2 33   Max Verstappen Red Bull-Honda 1:20.326
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:20.403
4 16   Charles Leclerc Ferrari 1:20.403
5 3   Daniel Ricciardo Renault 1:20.564

KwalifiseringWysig

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 16   Charles Leclerc Ferrari 1:20.126 1:19.553 1:19.307 1
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:20.272 1:19.464 1:19.346 2
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:20.156 1:20.018 1:19.354 3
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:20.378 1:19.715 1:19.457 4
5 3   Daniel Ricciardo Renault 1:20.374 1:19.833 1:19.839 5
6 27   Nico Hülkenberg Renault 1:20.155 1:20.275 1:20.049 6
7 55   Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:20.413 1:20.202 1:20.455 7
8 23   Alexander Albon Red Bull-Honda 1:20.382 1:20.021 geen tyd 8
9 18   Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:20.643 1:20.498 geen tyd 9
10 7   Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:20.634 1:20.515 geen tyd 10
11 99   Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:20.657 1:20.517 11
12 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:20.616 1:20.615 12
13 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 1:20.723 1:20.630 13
14 4   Lando Norris McLaren-Renault 1:20.646 1:21.068 18[1]
15 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:20.508 1:21.125 19[1]
16 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:20.784 14
17 11   Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1:21.291 15
18 63   George Russell Williams-Mercedes 1:21.800 16
19 88   Robert Kubica Williams-Mercedes 1:22.356 17
107% tyd: 1:25.734
20 33   Max Verstappen Red Bull-Honda geen tyd[2] 20
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2019 Italiaanse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2019 Italiaanse Grand Prix

WedrenWysig

RenuitslagWysig

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 16   Charles Leclerc Ferrari 53 1:15:26.665 1 25
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +0.835 3 18
3 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 +35.199 2 16[3]
4 3   Daniel Ricciardo Renault 53 +45.515 5 12
5 27   Nico Hülkenberg Renault 53 +58.165 6 10
6 23   Alexander Albon Red Bull-Honda 53 +59.315 8 8
7 11   Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 53 +1:13.802 18 6
8 33   Max Verstappen Red Bull-Honda 53 +1:14.492 19 4
9 99   Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 52 +1 rondte 10 2
10 4   Lando Norris McLaren-Renault 52 +1 rondte 16 1
11 10   Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 52 +1 rondte 17
12 18   Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 52 +1 rondte 9
13 5   Sebastian Vettel Ferrari 52 +1 rondte 4
14 63   George Russell Williams-Mercedes 52 +1 rondte 14
15 7   Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 52 +1 rondte Kuipe
16 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 52 +1 rondte 13
17 88   Robert Kubica Williams-Mercedes 51 +2 rondtes 15
DNF 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 43 Hidrolies 11
DNF 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 29 Olielek 12
DNF 55   Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 27 Wiel 7

Puntestand ná die Grand PrixWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 Lando Norris, Pierre Gasly en Max Verstappen moes agter wegspring omdat hulle meer enjindele vervang het as wat die kwota toegelaat het.
  2. Verstappen kon oorspronklik nie kwalifiseer nie, omdat hy nie 'n tyd aangeteken het tydens die kwalifisering nie. Hy kon wel die wedren begin, omrede hy tydens die vrye oefening vinnig genoeg gery het.
  3. Lewis Hamilton ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte tydens die wedren.