2023 Australiese Grand Prix

Die 2023 Formule Een Australiese Grand Prix is op 2 April 2023 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië gehou. Dit was die derde wedren van die 2023-kampioenskapseisoen gewees.

2023 Formule 1 Rolex Australiese Grand Prix
Datum 2 April 2023
Plek Albert Park-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT
Tyd 1:16.732
Vinnigste ronde
Renjaer Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT
Tyd 1:20.235 (Rondte 53 van 58)
Podium
1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT
2 Lewis Hamilton Mercedes
3 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes

Bande beskikbaar gestel

wysig

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Melbourne verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Hard C2
   
Medium C3
 
Sag C4
  
Tussen-in
 
   Reën

Vrye oefening

wysig
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1   Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:18.790
2 44   Lewis Hamilton Mercedes 1:19.223
3 11   Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:19.293
4 14   Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:19.317
5 16   Charles Leclerc Ferrari 1:19.378
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 14   Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:18.887
2 16   Charles Leclerc Ferrari 1:19.332
3 1   Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 1:19.502
4 63   George Russell Mercedes 1:19.672
5 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 1:19.695
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1   Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:17.565
2 14   Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:17.727
3 31   Esteban Ocon Alpine-Renault 1:17.938
4 63   George Russell Mercedes 1:17.955
5 10   Pierre Gasly Alpine-Renault 1:18.094

Kwalifisering

wysig

In die eerste kwalifiserende segment het Sergio Pérez se wiele gesluit en hy het van die baan af gegly, wat 'n rooi vlag veroorsaak het. Hy kon nie 'n verteenwoordigende tyd vasstel nie en het hom daarna by Oscar Piastri, Zhou Guanyu, Logan Sargeant en Valtteri Bottas aangesluit om uit die sessie te val. Pérez is egter toegelaat om te jaag onder die goeddunke van die beamptes.[1]

Tydens die tweede sessie het Lando Norris, wat dertiende gekwalifiseer het, in die gruis beland; hy het in die tweede sessie by Esteban Ocon, Yuki Tsunoda, Kevin Magnussen en Nyck de Vries aangesluit. Nico Hülkenberg is so hoog as vyfde in die tweede sessie geplaas. In die derde sessie het Max Verstappen geringe probleme met sy motor se meganika gerapporteer, en uiteindelik die voorwegspringplek ingeneem met George Russell wat tweede voor sy spanmaat Lewis Hamilton was.

Pos No Renjaer Span K1 K2 K3 Rooster
1 1   Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:17.384 1:17.056 1:16.732 1
2 63   George Russell Mercedes 1:17.654 1:17.513 1:16.968 2
3 44   Lewis Hamilton Mercedes 1:17.689 1:17.551 1:17.104 3
4 14   Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:17.832 1:17.283 1:17.139 4
5 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 1:17.928 1:17.349 1:17.270 5
6 18   Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:17.873 1:17.616 1:17.308 6
7 16   Charles Leclerc Ferrari 1:18.218 1:17.390 1:17.369 7
8 23   Alexander Albon Williams-Mercedes 1:17.962 1:17.761 1:17.609 8
9 10   Pierre Gasly Alpine-Renault 1:18.312 1:17.574 1:17.675 9
10 27   Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:18.029 1:17.412 1:17.735 10
11 31   Esteban Ocon Alpine-Renault 1:17.770 1:17.768 11
12 22   Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT 1:18.471 1:18.099 12
13 4   Lando Norris McLaren-Mercedes 1:18.243 1:18.119 13
14 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:18.159 1:18.129 14
15 21   Nyck de Vries AlphaTauri-Honda RBPT 1:18.450 1:18.335 15
16 81   Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:18.517 16
17 24   Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:18.540 17
18 2   Logan Sargeant Williams-Mercedes 1:18.557 18
19 77   Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:18.714 19
K1 107% tyd: 1:22.800
DNQ 11   Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT Geen tyd *1 20
Bron: Formula 1[2][1]

*1 Sergio Pérez kon nie 'n tyd aanteken tydens K1 nie, maar mag volgens die beamptes wel aan die wedren deelneem.

Wedren

wysig

Max Verstappen het sy sewe-en-dertigste Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan behaal.

Dit was 'n chaotiese wedren weens herhaalde botsings, wat gelei het tot drie rooi vlae met twee "staande" herwegspronge. Die derde herbegin was – met een rondte om te gaan – 'n rollende wegspring agter die veiligheidsmotor en daarom is niemand toegelaat om op hierdie laaste rondte verby te steek nie.

Renuitslag

wysig
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 1   Max Verstappen Red Bull Racing-Honda RBPT 58 2:32:38.371 1 25
2 44   Lewis Hamilton Mercedes 58 +0.179 3 18
3 14   Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 58 +0.769 4 15
4 18   Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 58 +3.082 6 12
5 11   Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 58 +3.320 Kuipe 11V
6 4   Lando Norris McLaren-Mercedes 58 +3.701 13 8
7 27   Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 58 +4.939 10 6
8 81   Oscar Piastri McLaren-Mercedes 58 +5.382 16 4
9 24   Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 58 +5.713 17 2
10 22   Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT 58 +6.052 12 1
11 77   Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 58 +6.513 Kuipe *1
12 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 58 +6.594 *2 5
13 10   Pierre Gasly Alpine-Renault 56 Ongeluk * 9
14 31   Esteban Ocon Alpine-Renault 56 Ongeluk * 11
15 21   Nyck de Vries AlphaTauri-Honda RBPT 56 Ongeluk * 15
16 2   Logan Sargeant Williams-Mercedes 56 Ongeluk * 18
17 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 54 Ongeluk * 14
DNF 63   George Russell Mercedes 17 Enjin 2
DNF 23   Alexander Albon Williams-Mercedes 6 Ongeluk 8
DNF 16   Charles Leclerc Ferrari 0 Ongeluk 7
Bron: formula1.com [3]

V Sergio Pérez ry vir die tiende keer in sy loopbaan 'n vinnigste rondte en behaal daarmee 'n ekstra punt.
*1 Valtteri Bottas en Sergio Pérez moes beide vanuit die kuipe wegspring omdat daar aan hul motors gewerk is onder Parc Fermé toestande.
*2 Carlos Sainz jr. eindig die wedren as vierde, maar kry 'n tydstraf van 5 sekondes vir sy veroorsaak van 'n botsing met Fernando Alonso.
* Uitgeval, maar wel geklassifiseer, omdat hy meer as 90% van die renafstand afgelê het.

Puntestand na die Grand Prix

wysig

Renjaers

wysig
Plek No. Renjaer Span Punte Var.
1 1   Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 69  
2 11   Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 54  
3 14   Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 45  
4 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 38  
5 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 20  
6 18   Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 20  
7 63   George Russell Mercedes AMG 18  
8 4   Lando Norris McLaren-Mercedes 8   8
9 27   Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 6   7
10 16   Charles Leclerc Ferrari 6   2
11 77   Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 4   2
12 81   Oscar Piastri McLaren-Mercedes 4   6
13 31   Esteban Ocon Alpine-Renault 4   3
14 31   Pierre Gasly Alpine-Renault 4   3
15 24   Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 2  
16 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1   4
17 23   Alexander Albon Williams-Mercedes 1   4
18 22   Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 1   2

Vervaardigers

wysig
Plek Span Punte
1   Red Bull-Honda RBPT 123
2   Aston Martin-Mercedes 65
3   Mercedes AMG 56
4   Ferrari 26
5   McLaren-Mercedes 12
6   Alpine-Renault 8
7   Haas-Ferrari 7
8   Alfa Romeo-Ferrari 6
9   AlphaTauri-Honda RBPT 1
10   Williams-Mercedes 1

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Formula 1 Rolex Australian Grand Prix 2023 – Starting Grid". Formula 1. 1 April 2023. Besoek op 1 April 2023.
  2. "Formula 1 Rolex Australian Grand Prix 2023 – Qualifying". Formula 1. 1 April 2023. Besoek op 1 April 2023.
  3. "Formula 1 Rolex Australian Grand Prix 2023 – Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website. 2 April 2023. Besoek op 2 April 2023.