Djedda
Djedda (Arabies: جدة, Jeddah – „die Sterke“) is die tweede grootste stad in Saoedi-Arabië naas Riad met 'n bevolking van 4 500 000 in 2008. Die historiese stadsentrum van Djedda is in 2014 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Saoedi-Arabië |
Provinsie | Makkah |
Koördinate | 21°32′36″N 39°10′22″E / 21.54333°N 39.17278°O |
Gestig op | 5de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 320 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 4 500 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 409/vk km |
Tydsone | UTC +3 |
Burgemeester | Adil Faqeeh |
Amptelike webwerf | jeddah.gov.sa |
Susterstede
wysigDjedda het 23 susterstede, ook bekend as tweelingstede.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Djedda.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy