Miami Grand Prix


Die Miami Grand Prix is 'n Formule 1-wedren wat die eerste keer in 2022 plaasgevind het. Die eerste ren is op 8 Mei 2022 op die Miami International Autodrome beslis[1] by die Hard Rock Stadium in Miami Gardens.[2]

Wenners van die Grand PrixWysig

Jaar Renjaer Span Baan Verslag
2022   Max Verstappen   Red Bull-RBPT Miami International Autodrome Verslag

VerwysingsWysig