2001 Formule Een-seisoen
Die Formule Een-seisoen van 2001 het uit 17 Grands Prix-wedrenne bestaan.
2001 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2000 | Volgende: 2002 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Kalender
wysigRondte | Wedren | Datum | Renverslag |
---|---|---|---|
1. | Australiese Grand Prix | 4 Maart | Verslag |
2. | Maleisiese Grand Prix | 18 Maart | Verslag |
3. | Brasiliaanse Grand Prix | 1 April | Verslag |
4. | San Marino Grand Prix | 15 April | Verslag |
5. | Spaanse Grand Prix | 29 April | Verslag |
6. | Oostenrykse Grand Prix | 13 Mei | Verslag |
7. | Monaco Grand Prix | 27 Mei | Verslag |
8. | Kanadese Grand Prix | 10 Junie | Verslag |
9. | Europese Grand Prix | 24 Junie | Verslag |
10. | Franse Grand Prix | 1 Julie | Verslag |
11. | Britse Grand Prix | 15 Julie | Verslag |
12. | Duitse Grand Prix | 29 Julie | Verslag |
13. | Hongaarse Grand Prix | 19 Augustus | Verslag |
14. | Belgiese Grand Prix | 2 September | Verslag |
15. | Italiaanse Grand Prix | 16 September | Verslag |
16. | Verenigde State Grand Prix | 30 September | Verslag |
17. | Japannese Grand Prix | 14 Oktober | Verslag |
Veiligheidsmotor
wysigVir hierdie seisoen, asook 2002, het Mercedes-Benz 'n nuwe veiligheidsmotor verskaf, 'n Mercedes-Benz SL55 AMG, wat die vorige Mercedes-Benz CL55 AMG vervang het. Dit is die eerste keer gedurende die Duitse Grand Prix gebruik.[1]
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met 2001 Formule Een. |
- formula1.com – 2001 official driver standings (archived)
- formula1.com – 2001 official team standings (archived)
- 2001 Formula One Sporting Regulations
- 2001 Formula One Technical Regulations
- 2001 FIA Formula One World Championship for Drivers – Final Classification
- 2001 FIA Formula One World Championship for Constructors – Final Classification
- 2001 FIA Formula One World Championship images, www.f1-photo.com
Verwysings
wysig- ↑ "Mercedes-AMG GT S: Bernd Mayländers neues Safety-Car" (in Duits). 9 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2017. Besoek op 3 April 2015.