2017 Italiaanse Grand Prix

Die 2017 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 3 September 2017 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Vlag van Italië Formula 1 Gran Premio Heineken d'Italia 2017
Datum 3 September 2017
Plek Autodromo Nazionale Monza
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:35.554
Vinnigste Rondte
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:23.361 (rondte 49 van 53)
Podiumplekke
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Vlag van Swede Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

wysig
Pirellibande vir gebruik te Monza
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Supersag
 
Sag
 
Medium
 
Tussen-in
 
Reën

Die Grand Prix by Monza is nie net die tuiswedren van Scuderia Ferrari en Scuderia Toro Rosso nie, maar ook vir Pirelli, die Italiaanse verskaffer van bande vir Formule 1.

Oefensessies

wysig

Vrye oefening

wysig
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:21.537
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:21.972
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:22.652
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:22.689
5 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:22.742
6 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:22.749
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:21.406
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:21.462
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:21.546
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:21.804
5 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:22.409
6 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:22.752

Swaar reën val neer op die Monza-baan en die baan word nie oopgestel vir die derde vrye oefening voor die laaste sestien minute van die sessie nie. Op 'n oorstroomde baan en met reënbande (blou merke), voltooi slegs sewe bestuurders 'n volle sessie, terwyl die ander tevrede is met eenvoudige verkenningsrondtes wat voltooi word deur terug te keer na die kuipe sonder om deur die tydopnemers te gaan.[1]

Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 1:40.660
2 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:40.888
3 27   Nico Hülkenberg Renault 1:41.491
4 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 1:41.515
5 30   Jolyon Palmer Renault 1:44.369
6 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1.44:701

Kwalifisering

wysig

Ná afloop van die kwalifisering kry die Toro Rosso-bestuurder Carlos Sainz jr., Red Bull-bestuurders Daniel Ricciardo en Max Verstappen en McLaren-bestuurder Fernando Alonso onderskeidelik strafpunte van 10, 15, 20 en 35 wegspringplekke, omrede hulle almal verskeie dele van hul enjins moes vervang.[2] Ricciardo moes ook sy ratkas vervang. Die ander McLarenjaer, Stoffel Vandoorne kry later ook 'n straf van 25 plekke omdat hy ook meerdere onderdele van sy Honda-enjin moes vervang.[3] Haas-renjaer Romain Grosjean en Force India-renjaer Sergio Pérez ontvang elk 'n straf van vyf wegspringplekke omdat hulle ratkaste moes laat ruil.[4]

Kwalifiseringsuitslae

wysig
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:36.009 1:34.660 1:35.554 1
2 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:37.344 1:36.113 1:36.702 13[2]
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:38.304 1:37.313 1:36.841 16[2]
4 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:37.653 1.37.002 1:37.032 2
5 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:38.775 1:37.580 1:37.719 3
6 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:35.716 1:35.396 1:37.833 4
7 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:38.235 1:37.031 1:37.987 5
8 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:37.198 1:36.223 1:38.064 6
9 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 1:38.338 1:37.456 1:38.251 7
10 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:38.767 1:37.471 1:39.157 18[3]
11 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:38.511 1:37.582 geen tyd 10[4]
12 27   Nico Hülkenberg Renault 1:39.242 1:38.059 14[2]
13 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:39.134 1:38.202 19[2]
14 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 1:39.183 1:38.245 8
15 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:39.788 1:38.526 15[2]
16 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:40.489 9
17 30   Jolyon Palmer Renault 1:40.646 17[2]
18 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:41.732 11
19 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:41.875 12
107% tyd: 1:42.416
20 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:43.355 20[4]
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Italiaanse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Italiaanse Grand Prix

Renuitslag

wysig
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:15:32.312 1 25
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +4.471 4 18
3 5   Sebastian Vettel Ferrari 53 +36.317 6 15
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +40.335 16 12
5 7   Kimi Räikkönen Ferrari 53 +1:00.082 5 10
6 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 53 +1:11.528 3 8
7 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 53 +1:14.156 2 6
8 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 53 +1:14.834 7 4
9 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 53 +1:15.276 10 2
10 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 52 +1 rondte 13 1
11 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +1 rondte 9
12 26   Daniil Kvyat Toro Rosso 52 +1 rondte 8
13 27   Nico Hülkenberg Renault 52 +1 rondte 14
14 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso 52 +1 rondte 15
15 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 52 +1 rondte 20
16 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 51 +2 rondtes 12
17 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 50 Koppeling 19
18 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 49 Suspensie 11
DNF 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 33 Enjin 18
DNF 30   Jolyon Palmer Renault 29 Ratkas 17

Puntestand na die Grand Prix

wysig

Renjaers

wysig
Plek No. Renjaer Span Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 238
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 235
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 197
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 144
5 5   Kimi Räikkönen Ferrari 138
6 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 68
7 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 58
8 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 55
9 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 36
10 27   Nico Hülkenberg Renault 34
11 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 31
12 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 24
13 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 24
14 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
15 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 10
16 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
17 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4
18 14   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1

Vervaardigers

wysig
Plek Span Punte
1   Mercedes AMG 435
2   Ferrari 373
3   Red Bull-TAG Heuer 212
4   Force India-Mercedes 113
5   Williams-Mercedes 55
6   Toro Roso-Renault 40
7   Haas-Ferrari 35
8   Renault 34
10   McLaren-Honda 11
9   Sauber-Ferrari 5

Verwysings

wysig
  1. Grégory Demoen (2 September 2017). "EL3 : un coup d'épée dans l'eau..." (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. {{cite web}}: Onbekende parameter |site= geïgnoreer (hulp)
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 2,6 (nl) Straf Verstappen verhoogd, ook Renaults krijgen penalty
  3. 3,0 3,1 (nl) Vandoorne wisselt motor en krijgt 25 plaatsen straf
  4. 4,0 4,1 4,2 (nl) Ook Pérez en Grosjean krijgen gridpenalty opgelegd