2017 Maleisiese Grand Prix

Die 2017 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 1 Oktober 2017 op die Sepang Internasionale Renbaan in Maleisië gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is gewen deur Max Verstappen in 'n Red Bull-TAG Heuer-motor.

2017 Formule 1 Petronas
Maleisiese Grand Prix
Datum 1 Oktober 2017
Plek Sepang Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:30.076
Vinnigste ronde
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:34.080 (rondte 41 van 56)
Podium
1 Vlag van NederlandMax Verstappen Red Bull-TAG Heuer
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Vlag van AustraliëDaniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Bande beskikbaargestel

wysig

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Sepang verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Sag
 
Medium
 
Hard
 
Tussen-in
 
Reën

Vrye oefensessies

wysig

Sebastian Vettel se tyd op 'n droë baan met supersagte bande is 'n nuwe baanrekord, 1:59 s vinniger as die voorste posisie van Lewis Hamilton in 2016. Die sessie word twaalf minute voor die einde gestaak, na 'n ongeluk deur Romain Grosjean. 'n Vibrator het sy regteragterband getref deur 'n metaalrooster wat opgelig is deur Kimi Räikkönen. Grosjean se motor, wat hierdeur onbeheerbaar geraak het, tol en tref die beskermingsmuur met 'n harde slag. In die lig van die gevaar wat hierdie probleem veroorsaak het, word die tweede vrye oefensessie nie hervat nie en die span is buitengewoon gemagtig deur die FIA om die herstelwerk van die motor buite die amptelike skedules uit te voer sonder om een van sy twee "jokers" te gebruik.

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:48.962
2 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:49.719
3 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:50.597
4 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:50.734
5 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:51.009
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:31.261
2 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.865
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.099
4 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:32.109
5 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:32.564
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.880
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:32.042
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.091
4 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.329
5 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:32.539

Kwalifisering

wysig
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:31.605 1:30.977 1:30.076 1
2 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:32.259 1:30.926 1:30.121 2
3 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:31.920 1:30.931 1:30.541 3
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:32.416 1:31.061 1:30.595 4
5 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.254 1:30.803 1:30.758 5
6 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:32.527 1:31.651 1:31.478 6
7 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:32.838 1:31.848 1:31.582 7
8 27   Nico Hülkenberg Renault 1:32.586 1:31.778 1:31.607 8
9 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:32.768 1:31.484 1:31.658 9
10 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:33.049 1:32.010 1:31.704 10
11 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 1:32.267 1:32.034 11
12 30   Jolyon Palmer Renault 1:32.576 1:32.100 12
13 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:33.000 1:32.307 13
14 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:32.650 1:32.402 14
15 10   Pierre Gasly Toro Rosso 1:32.547 1:32.558 15
16 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:33.308 16
17 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:33.434 17
18 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:33.483 18
19 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:33.970 19
107%-tyd: 1:38.017
20 5   Sebastian Vettel Ferrari Geen tyd 20

Wegspringrooster vir die Grand Prix

wysig
Posisies na kwalifisering vir die 2017 Maleisiese Grand Prix.
Wegspringrooster vir die 2017 Maleisiese Grand Prix.

Renuitslag

wysig
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 1:30:01.290 3 25
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 + 12.770 1 18
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 56 + 22.519 4 15
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 56 + 37.762 20 12
5 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 + 56.021 5 10
6 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 56 + 1:18.630 9 8
7 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 55 + 1 rondte 7 6
8 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 55 + 1 rondte 13 4
9 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 55 + 1 rondte 11 2
10 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 55 + 1 rondte 6 1
11 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 55 +1 rondte 10
12 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 55 +1 rondte 17
13 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 55 +1 rondte 16
14 10   Pierre Gasly Toro Rosso 55 +1 rondte 15
15 30   Jolyon Palmer Renault 55 +1 rondte 12
16 27   Nico Hülkenberg Renault 55 +1 rondte 8
17 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 18
18 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 54 +2 rondtes 19
DNF 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso 29 Enjin 14
DNS 7   Kimi Räikkönen Ferrari 0 Dooie battery

Puntestand na die Grand Prix

wysig

Renjaers

wysig
Plek No. Renjaer Span Punte
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 281
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 247
3 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 222
4 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 177
5 5   Kimi Räikkönen Ferrari 138
6 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 93
7 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 76
8 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 57
9 55   Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 48
10 27   Nico Hülkenberg Renault 34
11 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 33
12 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 32
13 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 26
14 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 13
15 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
16 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 10
17 30   Jolyon Palmer Renault 8
18 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
19 26   Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4

Vervaardigers

wysig
Plek Span Punte
1   Mercedes AMG 503
2   Ferrari 385
3   Red Bull-TAG Heuer 270
4   Force India-Mercedes 133
5   Williams-Mercedes 65
6   Toro Roso-Renault 52
7   Renault 42
8   Haas-Ferrari 37
9   McLaren-Honda 23
10   Sauber-Ferrari 5

Verwysings

wysig