Maak hoofkeuseskerm oop

Die 2017 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix is op 12 November 2017 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië beslis. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Flag of Brazil.svg Formula 1 Grande Prêmio Petrobras do Brasil 2017
Autódromo José Carlos Pace (AKA Interlagos) track map.svg
Datum 12 November 2017
Plek Autódromo José Carlos Pace
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:8.322
Vinnigste Ronde
Renjaar Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:11.044
Podium
1 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
2 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari

Bande verskaf deur PirelliWysig

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne beskikbaar gestel in Brasilië

Bande vir gebruik te Brasilië
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Supersag
 
Sag
 
Medium
 
Tussen-in
 
Reën

Vrye oefeningWysig

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:09.202
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:09.329
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:09.744
4 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:09.750
5 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:09.828
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:09.515
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:09.563
3 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:09.743
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:09.875
5 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:09.886
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:09.281
2 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:09.284
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:09.326
4 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:09.339
5 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:10.244

KwalifiseringWysig

Mercedesrenjaer Valtteri Bottas behaal sy derde voorste wegspringposisie van die seisoen.[1] Die Ferrarijaers Sebastian Vettel en Kimi Räikkönen kwalifiseer tweede en derde, met die Red Bull-duo Max Verstappen en Daniel Ricciardo in die vierde en vyfde plek. Force India-renjaer Sergio Peres behaal sesde plek, voor McLarenjaer Fernando Alonso. Lewis Hamilton het in die eerste deel van die kwalifisering gebots en begin sodoende vanuit die laaste plek.

Na afloop van kwalifisering ontvang Daniel Ricciardo en die Toro Rosso-bestuurders Brendon Hartley en Pierre Gasly respektiewelik tien, tien en vyf-en-twintig roosterplekke straf omdat hulle almal verskeie dele van hul motors moes ruil.[2] Williamsjaer Lance Stroll kry 'n straf van vyf roosterplekke omdat hy sy ratkas geruil het.[3]

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:09.452 1:08.638 1:08.322 1
2 5   Sebastian Vettel Ferrari 1:09.643 1:08.494 1:08.360 2
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 1:09.405 1:09.116 1:08.538 3
4 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:09.820 1:09.050 1:08.925 4
5 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:09.828 1:09.533 1:09.330 14[2]
6 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:10.145 1:09.760 1:09.598 5
7 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 1:10.172 1:09.593 1:09.617 6
8 27   Nico Hülkenberg Renault 1:10.078 1:09.726 1:09.703 7
9 55   Carlos Sainz jr. Renault 1:10.227 1:09.768 1:09.805 8
10 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 1:09.789 1:09.612 1:09.841 9
11 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:10.168 1:09.830 10
12 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:10.148 1:09.879 11
13 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:10.286 1:10.116 12
14 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:10.521 1:10.154 13
15 28   Brendon Hartley Toro Rosso 1:10.625 geen tyd 18[2]
16 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:10.678 15
17 10   Pierre Gasly Toro Rosso 1:10.686 19[2]
18 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 1:10.776 17[3]
19 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:10.875 16
107%-tyd: 1:14.263
20 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG botsing→ geen tyd 20
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Brasiliaanse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Brasiliaanse Grand Prix

RenuitslagWysig

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 5   Sebastian Vettel Ferrari 71 1:31.26.262 2 25
2 77   Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 +2.762 1 18
3 7   Kimi Räikkönen Ferrari 71 +4.600 3 15
4 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 71 +5.468 Kuipe 12
5 33   Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 +32.940 4 10
6 3   Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 71 +48.691 14 8
7 19   Felipe Massa Williams-Mercedes 71 +1:08.882 9 6
8 14   Fernando Alonso McLaren-Honda 71 +1:09.363 6 4
9 11   Sergio Pérez Force India-Mercedes 71 +1:09.500 5 2
10 27   Nico Hülkenberg Renault 70 +1 rondte 7 1
11 55   Carlos Sainz jr. Renault 70 +1 rondte 8
12 10   Pierre Gasly Toro Rosso 70 +1 rondte 19
13 9   Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 70 +1 rondte 17
14 94   Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 70 +1 rondte 15
15 8   Romain Grosjean Haas-Ferrari 69 +2 rondtes 11
16 18   Lance Stroll Williams-Mercedes 69 +2 rondtes 16
DNF 28   Brendon Hartley Toro Rosso 40 Enjin 18
DNF 31   Esteban Ocon Force India-Mercedes 0 Ongeluk 10
DNF 2   Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 0 Ongeluk 12
DNF 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 0 Ongeluk 13

Puntestand ná die Grand PrixWysig

VerwysingsWysig