2005 Formule Een-seisoen
Die Formule Een-seisoen van 2005 het uit 19 Grands Prix-wedrenne bestaan.
2005 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2004 | Volgende: 2006 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Kalender
wysigRondte | Wedren | Datum | Renverslag |
---|---|---|---|
1. | Australiese Grand Prix | 6 Maart | Verslag |
2. | Maleisiese Grand Prix | 20 Maart | Verslag |
3. | Bahreinse Grand Prix | 3 April | Verslag |
4. | San Marino Grand Prix | 24 April | Verslag |
5. | Spaanse Grand Prix | 8 Mei | Verslag |
6. | Monaco Grand Prix | 22 Mei | Verslag |
7. | Europese Grand Prix | 29 Mei | Verslag |
8. | Kanadese Grand Prix | 12 Junie | Verslag |
9. | Verenigde State Grand Prix | 19 Junie | Verslag |
10. | Franse Grand Prix | 3 Julie | Verslag |
11. | Britse Grand Prix | 10 Julie | Verslag |
12. | Duitse Grand Prix | 24 Julie | Verslag |
13. | Hongaarse Grand Prix | 31 Julie | Verslag |
14. | Turkse Grand Prix | 21 Augustus | Verslag |
15. | Italiaanse Grand Prix | 4 September | Verslag |
16 | Belgiese Grand Prix | 11 September | Verslag |
17. | Brasiliaanse Grand Prix | 25 September | Verslag |
18. | Japannese Grand Prix | 9 Oktober | Verslag |
19. | Chinese Grand Prix | 16 Oktober | Verslag |
Galery van renmotors
wysig- Beweeg jou muis oor die foto om byskrif te lees
-
Renault het uiteindelik hul eerste vervaardigerstitel as 'n fabriekspan ingepalm met hierdie Renault R25
-
McLaren eindig tweede vir vervaardigers met hul MP4-20.
-
Ferrari se 6 kampioenjare opeenvolgend kom tot 'n einde in 2005. Die Scuderia kon slegs derde eindig met hul Ferrari F2005.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met 2005 in Formula One. |