2004 Hongaarse Grand Prix
Die 2004 Formule Een Hongaarse Grand Prix is op 15 Augustus 2004 op die Hungaroringrenbaan in Mogyoród, Boedapest Hongarye gehou.
Dit was die dertiende ren van die kampioenskapseisoen. Die wedren is deur Michael Schumacher in 'n Ferrari gewen, met sy laaste "Grand Slam" in hierdie Grand Prix. Dit is vir die voorste wegspringplek, vinnigste rondtetyd, leier van al die rondtes en uiteindelike wenner.