Maak hoofkeuseskerm oop

Esteban Manuel Gutiérrez Gutiérrez (* 5 Augustus 1991) is 'n Meksikaanse renjaer.

Esteban Gutiérrez
Gutiérrez in 2012
Gutiérrez in 2012
Geboortedatum 5 Augustus 1991 (1991-08-05) (28 jaar oud)
Geboorteplek Monterrey, Meksiko
Volle naam Esteban Manuel Gutiérrez Gutiérrez
Nasionaliteit Vlag van Meksiko Meksikaan
Aktiewe jare 2013-
Ou span(ne) 2013–2014 Sauber
Motornommer 21
Inskrywings 59 (59 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 6
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 1
Eerste wedren 2013 Australiese Grand Prix
Eerste wen geen
Laaste wen geen
Laaste inskrywing 2016 Aboe Dhabi Grand Prix
Esteban Gutiérrez jaag vir Sauber in 2013

Gutiérrez het vir die Sauber Formule Eenspan gejaag van 2011 tot 2014,[1] maar was daarna sy plek kwyt. Hy is in 2015 as 'n toets- en reserwebestuurder by Ferrari aangestel.[2]

Op 30 Oktober 2015 is aangekondig dat Gutiérrez vir die nuwe Haas F1-span sal jaag in die 2016 Formule Een-seisoen.[3]

VerwysingsWysig

  1. "Gutierrez lands 2013 race drive with Sauber". Formula1.com. Formula One Administration. 23 November 2012. Besoek op 23 November 2012.
  2. "Ferrari sign Esteban Gutierrez as test driver". BBC Sport. 15 Desember 2014. Besoek op 15 Desember 2014.
  3. "Gutierrez seals 2016 F1 return with Haas". formula1.com. 30 Oktober 2015. Besoek op 30 Oktober 2015.