Holden Monaro
Die Holden Monaro (mon-AH-ro) is 'n sportmotor wat geproduseer is deur GM Holden Ltd, die Australiese filiaal van General Motors, tussen 1968 en 1977 en tussen 2001 en 2006. Drie geslagte van die Monaro is gebou.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Holden |
Produksie | 1968–1977 2001–2006 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportmotor |
Bakstyl | 2-deurkoepee 2-deurhardekap 4-deursedan |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Holden Kingswood Holden Premier Chevrolet SS Holden Limited Edition Holden GTS Holden Commodore Chevrolet Lumina Pontiac GTO Vauxhall Monaro Opel Omega |