Pontiac GTO
Die Pontiac GTO is 'n motor wat deur die Pontiac-afdeling van General Motors gebou is van 1964-1974, en deur die GM-filiaal Holden in Australië van 2004-2006.
1969 Pontiac GTO the "Judge" | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Pontiac (1964–1974) Holden (2004–2006) |
Produksie | 1964–1974; 2004–2006 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Spiermotor |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Pontiac Tempest, Pontiac Grand Prix |
Opvolger | Pontiac G8 |
Die eerste geslag GTO was 'n spiermotor van die 1960-70's era. Hoewel daar vroeër reeds spiermotors was,[1][2] is die Pontiac GTO deur sommige beskou as Amerikaanse motorvervaardigers se tendens om 'n verskeidenheid mededingende modelle aan te bied.[3]
Van 1964 tot mid-1973 was die GTO verwant aan die middel-grootte Pontiac Tempest/LeMans. In 1974 was die GTO net vir een jaar as 'n opsionele pakket beskikbaar op die kompakte tweedeur Pontiac Ventura.
Die GTO model het in 2004-2006 herleef as 'n invoer deur Pontiac, 'n linkerhandstuurmodel van die Holden Monaro, self 'n koepeevariant van die Holden Commodore.
Verwysings
wysig- ↑ Gunnell, John (2006). Muscle car: mighty machines that ruled the world. Krause Publications. p. 7. ISBN 9780896893139. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2014. Besoek op 11 September 2014.
- ↑ Auto editors ofConsumer Guide (16 Januarie 2007). "The Birth of Muscle Cars" (in Engels). howstuffworks.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 11 September 2014.
{{cite web}}
:|author=
has generic name (hulp) - ↑ Gunnell, John (2005). American Cars of the 1960s: A Decade of Diversity. Krause Publications. p. 18. ISBN 978-0-89689-131-9. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 September 2016. Besoek op 11 September 2014.
'classic' muscle car is considered a GTO-like model, it doesn't have to be a Pontiac. AMC, Buick, Chevy, Dodge, Ford, Mercury, Oldsmobile and Plymouth—in alphabetical order—all made their own versions
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |