Zündapp was 'n groot Duitse motorfietsvervaardiger in 1917 in Neurenberg gestig deur Fritz Neumeyer, tesame met Friedrich Krupp AG en die masjiengereedskapvervaardiger Thiel onder die naam Zünder- und Apparatebau GmbH, as 'n produsent van ontstekers (Zünder- und Apparatebau is Duits vir ontstekers en apparaat).

Zündapp-Werke GmbH
Tipe Beperkte maatskappy
Gestig 1917
Hoofkantoor Neurenberg (tot 1958)
München (vanaf 1958)
BeiereDuitsland
IndustrieMasjiengereedskap
motorvoertuie
ProdukteOntstekers, motorfietse, dwergmotors, naaimasjiene
Ontbind1984

In 1919, toe die vraag na wapenonderdele skerp gedaal het ná die Eerste Wêreldoorlog, word Neumeyer die alleeneienaar van die maatskappy. Twee jaar later diversifiseer hy in die vervaardiging van motorfietse. Na die Tweede Wêreldoorlog het Zündapp uitgebrei in die mikromotor-, bromfiets- en motorskoetermarkte. Die maatskappy het in 1984 ineengestort.

Galery

wysig

Eksterne skakels

wysig