Ford Taunus
Die Ford Taunus is 'n motor wat van 1939 tot 1994 deur die Ford Motormaatskappy van Duitsland vervaardig is. Dit was identies aan die Ford Cortina wat in Engeland gebou is.
1961 Ford Taunus soos dit ook in Suid-Afrika bekend was. | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford |
Produksie | 1939-1994 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | Mediumgrootte motor Volgrootte motor |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaangedrewe |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Ford Eifel, Ford Köln |
Opvolger | Ford Sierra |
Die modellyn is vernoem na die Taunusbergreeks in Duitsland.
-
Ford Taunus 12M 1952–1955
-
Ford Taunus 12M 1959-1962
-
Ford Taunus 17M
-
Die Duitse 1976 Ford Taunus het presies dieselfde as ons Cortina gelyk.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |