Argief
2012 2013 2014/15
2016 2017 2018/19
2020/21 2022 2023
2024
Hoe word 'n argief aangelê?
"Die perd se bek"!
Charline die kat met haar kroos
Honda Civic Type R

2024 Hongaarse Grand Prix

wysig

Hallo Aliwal2012, je zegt op 2024 Hongaarse Grand Prix Wysigingsoorlog. Sinds wanneer is er oorlog tussen jou en mij? Ik wil alleen maar helpen hoor. Ik voer totaal geen oorlog op Wikipedia. Ik ga jou toch ook niet tijdelijk blokkeren door de Nederlandse Wikipedia te beschermen? Met vriendelijke groet, Balenda (kontak) 16:09, 19 Julie 2024 (UTC)Beantwoord

Hi Balenda, ek wil graag self die Afrikaanse artikel wysig. Jy neem al my "fun" weg indien jy dit reeds doen, maar "No offence". Groete in Nederland!   Aliwal2012 05:25, 20 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
Okidoki, ek versta jou maar je hebt het er wel druk mee als je alles alleen doet. Ik houd in ieder geval de tabellen bijgewerkt op 2024 Formule Een-seisoen. Groete in Suid-Afrika! Balenda (kontak) 11:56, 20 Julie 2024 (UTC)Beantwoord

Ons paraplegiese vriend...

wysig

Aliwal, miskien kan jy vir hom 'n spantemplaat skep wat hy kan gebruik om die atlete se name in te voeg? Groete! Oesjaar (kontak) 06:28, 29 Julie 2024 (UTC)Beantwoord

Polisiëring van Johannes de Villiers wiki én kletsblad ?

wysig

Dit is nogal vreemd om te let op die streng polisiëring van skadelose inhoud op 'n besprekingsblad op die Afrikaanse Wikipedia, na u verwydering van 'n toewydingsboodskap op die kletsblad langsaan die Johannes de Villiers wiki.

Vir u inligting, is dit gebruiklik in Boeddhistiese kringe om, met die skryf en/of lees van enige inhoud wat betrekking het op Dharma-sake, 'n klein toewyding te maak wat aanteken dat daar gehoop word dat die inhoud mag lei tot die ontstaan van geluk (blydskap) nie net vir die betrokke persone nie, maar vir alle persone.

Dit behoort verder redelik vanselfsprekend te wees dat 'n skeppende ou soos mnr. de Villiers al 'n wye gehoor bereik het deur sy potgooie op RSG, sy Afrikaanse boeke, asook sy artikels in Huisgenoot en ander media. Dit is dan verder vanselfsprekend dat lesers wie belang sou stel om dit te doen, verdere informasie op die Afrikaanse Wikipedia beskikbaar sou maak vir ander belangstellendes...

As u dink dat mense wat mediteer, of belangstel in Boeddhisme en artikels daaroor redigeer op die Afrikaanse Wikipedia, of Boeddhiste self, of lesers van mnr. de Villiers se boeke, sou wegskram van besprekings oor hierdie materiaal, begaan u die heel menslikste fout, wat juis die sentrale tema is waaroor die Boeddhisme handel: onkunde en hoe om dit uit te skakel.

Mag hierdie boodskap, vir u en enigiemand wat dit mag teëkom, lei tot die ontstaan van geluk en blydskap vir ieder en elk. Fookault (kontak) 07:53, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord

My beste vriend, die Afrikaanse Wikipedia is nie 'n kletsblad (blog) soos wat jy nou daarvan wil maak nie. Ons as jarelange bydraers hou streng by Afrikaanse ensiklopediese materiaal, vir nou, die toekoms en ons dierbare nageslag.
Ek het vere oor jou Boeddhistiese voorkeure, gaan bepleit dit elders, nie hier nie asseblief!   Aliwal2012 09:59, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
Mag u aktiwiteit op die Afrikaanse Wikipedia van krag tot krag gaan in die toekoms.
  Fookault (kontak) 10:30, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
Dankie Johannes, vir jou ook, en almal rondom jou wat jy graag wil aanraak!   Aliwal2012 10:32, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
@Fookault: sien asb. Wikipedia:Wat Wikipedia nie is nie. Wikipedia is onder andere nie 'n besprekingsforum nie, dus gebruik ons nie die besprekingsbladsye van artikels vir algemene besprekings nie, maar slegs vir besprekings wat tot die verbetering van die artikel lei. Mag die lig wat binne my skyn die lig sien wat binne jou skyn. – Pynappel (kontak) 17:44, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
As ek maar net Johannes de Villiers kon gewees het, dan sou ek (klaarblyklik) van baie van my probleme ontslae wees en op 'n wolkie van pure geluk rondsweef en net baie hoë frekwensies toelaat! As wense tog maar bewaarheid kon word... Namaste ~ Fookault (kontak) 07:41, 25 September 2024 (UTC)Beantwoord
Jy begin nou irriterend raak... Oesjaar (kontak) 07:52, 25 September 2024 (UTC)Beantwoord
Ken jy my nou? Het jy die spieël gesien en ken jy jou? - N.P. van Wyk Louw (1906 – 1970)
Fookault (kontak) 08:04, 25 September 2024 (UTC)Beantwoord

Diodebrug

wysig

Wag tot ek klaar is. Nou het een moerse stuk inligting verlore gegaan! Oesjaar (kontak) 19:16, 25 September 2024 (UTC)Beantwoord

Sorry!   Aliwal2012 19:20, 25 September 2024 (UTC)Beantwoord

Jy en die sportmense!

wysig

@Aliwal2012:, jy is besig met 'n groot projek! Dankie, dit is broodnodig! Jy lê die fondasie vir die volgende geslag. Groete! Oesjaar (kontak) 09:20, 5 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Skerp!   Aliwal2012 09:21, 5 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord