Gebruikerbespreking:Aliwal2012/argief2024

Jongste opmerking: 1 maand gelede deur Oesjaar in onderwerp Skoolkompetisie-artikels
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Invitation to Rejoin the Healthcare Translation Task Force

(Teruggeplaas op 6 Des 2023)

 

You have been a medical translators within Wikipedia. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)

FYI

my eerste pogings - behoort ek nou tot die 15jaar klub? Jcwf (kontak) 23:33, 7 Januarie 2024 (UTC)Beantwoord

Jaap, jy behoort eerder aan die 20 jaar klub (saam met Voyageur). Praat met Oesjaar daaroor, hy is die kaptein.
Hou jy van my nuwe Limpopo-logo by my handtekening? Ek is mos sedert Oktober weg uit die koue Oos-Kaap!   Aliwal2012 23:47, 7 Januarie 2024 (UTC)Beantwoord

114,000

Môre Gert! Kan jy asb help en ons Afrikaans bywerk met 114,000 artikels? Voor jy moet gaan spit en plant! Groete! Oesjaar (kontak) 07:26, 13 Januarie 2024 (UTC)Beantwoord

Hi Deon, hoe het dit toe met Erik Holm afgeloop? --  Aliwal2012 07:49, 13 Januarie 2024 (UTC)Beantwoord

Thank you for being a medical contributor!

  The 2023 Cure Award
In 2023 you were one of the top medical editors in your language. Thank you from Wiki Project Med for helping bring free, complete, accurate, up-to-date health information to the public. We really appreciate you and the vital work you do!

Wiki Project Med Foundation is a thematic organization whose mission is to improve our health content. Consider joining for 2024, there are no associated costs.

Additionally one of our primary efforts revolves around translation of health content. We invite you to try our new workflow if you have not already. Our dashboard automatically collects statistics of your efforts.

Thanks again :-) -- Doc James along with the rest of the team at Wiki Project Med Foundation 22:25, 3 February 2024 (UTC)

Afrikaanse Wikipedia t-hemde

Hallo @Aliwal2012

@Oesjaar wil graag vir die aktiewe gebruikers van die Afrikaanse Wikipedia t-hemde laat druk. Hy het my gevra om almal se hempmates te kry. Die onderstaande tabel is deur die drukkersmaatskappy voorsien. As jy net asb sal laat weet watter grootte reg sal wees.

S M L XL 2XL 3XL 4XL 5XL
½ Chest 50.8 53.3 55.8 58.4 63.5 66 68.5 71.1

Groete Woordgenoot (kontak) 10:29, 26 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Hallo en dankie, ek sal 'n 3XL benodig. Groete!   Aliwal2012 11:02, 26 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord
Reg so, dankie! Groete Woordgenoot (kontak) 12:22, 26 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Portland Internasionale Lughawe

  Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Portland Internasionale Lughawe, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met dié nuwe en interessante voorbladartikel. Groete. --   SpesBona 20:34, 3 Maart 2024 (UTC)Beantwoord

Geluk Aliwal! Groete! Oesjaar (kontak) 20:56, 3 Maart 2024 (UTC)Beantwoord
Dankie julle, waardering vir die harde werk!   Aliwal2012 05:16, 4 Maart 2024 (UTC)Beantwoord

F1 raamwerk 2024

Hoi Aliwal2012, ik heb net weer het raamwerk van de volgende Grand Prix (Saoedi-Arabië) verbeterd met kolommen op veel plekken weer gecentreerd en met vetgedrukte eerste kolommen bij de standen onderaan. Ook K1 107% ipv alleen 107%. Misschien kun je dit verbeterde raamwerk in je kladblok zetten voor als je de 2024 Australiese Grand Prix pagina gaat beginnen? Met vriendelijke groet, Balenda (kontak) 16:33, 7 Maart 2024 (UTC)Beantwoord

Okay Balenda --  Aliwal2012 12:19, 8 Maart 2024 (UTC)Beantwoord

F1 Australiese GP

Hahaha, je hebt de pagina beschermd, ik wil alleen maar meehelpen hoor, Jij doet al zo veel! In april kan ik echter niets bijhouden omdat ik dan alle weekeinden zal werken. Met vriendelijke groet, Balenda (kontak) 14:15, 24 Maart 2024 (UTC)Beantwoord

Ahoi mister Balenda! Dat is waar, ja, maar ik wil ook aan de F1 werken
Ik heb er geen tv-verslaggeving over, dus Wikipedia is een leuk spel voor mij.
Ik beloof dat ik alles in april zal updaten!
Bergen vol groeten vriend.   Aliwal2012 14:37, 24 Maart 2024 (UTC)Beantwoord
Ik heb een tip voor je, probeer 1stream punt eu (wil niet punt als . schrijven als maar dat is het webadres) eens voor rechtstreeks F1 uitzending. De eerste GP in mei kan ik ook niet doen ben ik bang en dat geldt ook voor de Nederlandse wikipedia ben ik bang. Dus ik denk dat ik in mei misschien een hoop dingen moet standaardiseren op de NLse wiki hahaha. Fijne avond wikivriend! Balenda (kontak) 19:06, 24 Maart 2024 (UTC)Beantwoord

Pierre Gasly

  Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Pierre Gasly, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wikipedia:Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met dié nuwe en interessante voorbladartikel. Groete. --   SpesBona 19:34, 7 April 2024 (UTC)Beantwoord

Geluk met die voorbladartikel Gert! Groete! Oesjaar (kontak) 19:59, 7 April 2024 (UTC)Beantwoord
Waardering julle! Groete in Duitsland --   Aliwal2012 03:21, 8 April 2024 (UTC)Beantwoord

2024 Oostenrykse Grand Prix

Hallo Aliwal2012, Ik heb 2024 Oostenrykse Grand Prix even aangepak hoor, de volgorde klopte niet. Het is nie zoals in 2023 nie. En Monaco, Kanada, Spaanse en Britse GP ook weer met standaard tabelle. Verder alle bandetabel gesentreer. Kyk er maar even na. Vriendelyk bedank. Balenda (kontak) 09:26, 15 Mei 2024 (UTC)Beantwoord

Ja ja Balenda!   Aliwal2012 10:07, 15 Mei 2024 (UTC)Beantwoord

Advance/retart

Gert, wat sal advance/retart in Afrikaans wees. - soos tipies by verdelers soos in ons dae van. Groete! Oesjaar (kontak) 15:07, 15 Mei 2024 (UTC)Beantwoord

Advance=vervroeg [verb] (ontsteking) vervroeging [noun]
Retard=vertraag (vonk, ontsteking) of verlangsaam
volgens Eng-Afr Tegniese Woordeboek 1964
  Aliwal2012 20:24, 15 Mei 2024 (UTC)Beantwoord

2024 Kanadese Grand Prix

HOi Aliwal2012, je mag de kwalifikasi van Kanada aanpassen, ik zie dat je de pagina hebt beschermd. Tijd van Verstappen 1:12.000 mag vet en plaats 17 t/m 20 grid zijn nu anders, BOT en ZHO starten vanuit de pit zo meteen. Veel plezier met de wedren zo meteen. Met vriendelijke groet, Balenda (kontak) 17:42, 9 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

Kategorie

Skuus maar ek het die kategorie weer na "verkeer" verander.

Soos die inleiding sê: Maar dit gaan eintlik nie net oor fietsryers of 'n afkeur in motors nie, dit is 'n kritiese herevaluering van die hele vervoerstelsel, motors ingesluit.

~~ Jcwf (kontak) 05:31, 15 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

OK, sharp Japie! Mooi artikel, net jammer dis biased to Netherland.   Aliwal2012 05:34, 15 Junie 2024 (UTC)Beantwoord

2024 Hongaarse Grand Prix

Hallo Aliwal2012, je zegt op 2024 Hongaarse Grand Prix Wysigingsoorlog. Sinds wanneer is er oorlog tussen jou en mij? Ik wil alleen maar helpen hoor. Ik voer totaal geen oorlog op Wikipedia. Ik ga jou toch ook niet tijdelijk blokkeren door de Nederlandse Wikipedia te beschermen? Met vriendelijke groet, Balenda (kontak) 16:09, 19 Julie 2024 (UTC)Beantwoord

Hi Balenda, ek wil graag self die Afrikaanse artikel wysig. Jy neem al my "fun" weg indien jy dit reeds doen, maar "No offence". Groete in Nederland!   Aliwal2012 05:25, 20 Julie 2024 (UTC)Beantwoord
Okidoki, ek versta jou maar je hebt het er wel druk mee als je alles alleen doet. Ik houd in ieder geval de tabellen bijgewerkt op 2024 Formule Een-seisoen. Groete in Suid-Afrika! Balenda (kontak) 11:56, 20 Julie 2024 (UTC)Beantwoord

Ons paraplegiese vriend...

Aliwal, miskien kan jy vir hom 'n spantemplaat skep wat hy kan gebruik om die atlete se name in te voeg? Groete! Oesjaar (kontak) 06:28, 29 Julie 2024 (UTC)Beantwoord

Polisiëring van Johannes de Villiers wiki én kletsblad ?

Dit is nogal vreemd om te let op die streng polisiëring van skadelose inhoud op 'n besprekingsblad op die Afrikaanse Wikipedia, na u verwydering van 'n toewydingsboodskap op die kletsblad langsaan die Johannes de Villiers wiki.

Vir u inligting, is dit gebruiklik in Boeddhistiese kringe om, met die skryf en/of lees van enige inhoud wat betrekking het op Dharma-sake, 'n klein toewyding te maak wat aanteken dat daar gehoop word dat die inhoud mag lei tot die ontstaan van geluk (blydskap) nie net vir die betrokke persone nie, maar vir alle persone.

Dit behoort verder redelik vanselfsprekend te wees dat 'n skeppende ou soos mnr. de Villiers al 'n wye gehoor bereik het deur sy potgooie op RSG, sy Afrikaanse boeke, asook sy artikels in Huisgenoot en ander media. Dit is dan verder vanselfsprekend dat lesers wie belang sou stel om dit te doen, verdere informasie op die Afrikaanse Wikipedia beskikbaar sou maak vir ander belangstellendes...

As u dink dat mense wat mediteer, of belangstel in Boeddhisme en artikels daaroor redigeer op die Afrikaanse Wikipedia, of Boeddhiste self, of lesers van mnr. de Villiers se boeke, sou wegskram van besprekings oor hierdie materiaal, begaan u die heel menslikste fout, wat juis die sentrale tema is waaroor die Boeddhisme handel: onkunde en hoe om dit uit te skakel.

Mag hierdie boodskap, vir u en enigiemand wat dit mag teëkom, lei tot die ontstaan van geluk en blydskap vir ieder en elk. Fookault (kontak) 07:53, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord

My beste vriend, die Afrikaanse Wikipedia is nie 'n kletsblad (blog) soos wat jy nou daarvan wil maak nie. Ons as jarelange bydraers hou streng by Afrikaanse ensiklopediese materiaal, vir nou, die toekoms en ons dierbare nageslag.
Ek het vere oor jou Boeddhistiese voorkeure, gaan bepleit dit elders, nie hier nie asseblief!   Aliwal2012 09:59, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
Mag u aktiwiteit op die Afrikaanse Wikipedia van krag tot krag gaan in die toekoms.
  Fookault (kontak) 10:30, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
Dankie Johannes, vir jou ook, en almal rondom jou wat jy graag wil aanraak!   Aliwal2012 10:32, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
@Fookault: sien asb. Wikipedia:Wat Wikipedia nie is nie. Wikipedia is onder andere nie 'n besprekingsforum nie, dus gebruik ons nie die besprekingsbladsye van artikels vir algemene besprekings nie, maar slegs vir besprekings wat tot die verbetering van die artikel lei. Mag die lig wat binne my skyn die lig sien wat binne jou skyn. – Pynappel (kontak) 17:44, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
As ek maar net Johannes de Villiers kon gewees het, dan sou ek (klaarblyklik) van baie van my probleme ontslae wees en op 'n wolkie van pure geluk rondsweef en net baie hoë frekwensies toelaat! As wense tog maar bewaarheid kon word... Namaste ~ Fookault (kontak) 07:41, 25 September 2024 (UTC)Beantwoord
Jy begin nou irriterend raak... Oesjaar (kontak) 07:52, 25 September 2024 (UTC)Beantwoord
Ken jy my nou? Het jy die spieël gesien en ken jy jou? - N.P. van Wyk Louw (1906 – 1970)
Fookault (kontak) 08:04, 25 September 2024 (UTC)Beantwoord

Jy en die sportmense!

@Aliwal2012:, jy is besig met 'n groot projek! Dankie, dit is broodnodig! Jy lê die fondasie vir die volgende geslag. Groete! Oesjaar (kontak) 09:20, 5 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Skerp!   Aliwal2012 09:21, 5 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Skoolkompetisie-artikels

Los asb die skoolartikels uit. Dit moet beoordeel word soos die skrywer dit aanbied, nie soos ons dit maak nie. Eers na beoordeling gaan ons besluit of dit moet bly en verbeter word of verwyder word. Groete! Oesjaar (kontak) 06:35, 22 Oktober 2024 (UTC)Beantwoord

Terug na die gebruikerblad van "Aliwal2012/argief2024".