Maroela Media

wysig

Om teks op Maroela Media te kan selekteer en kopieer, volg die volgende stappe.

1. Blokkeer die skrip wat met kopieer lol deur uBlock Origin te installeer en die URL https://maroelamedia.co.za/wp-content/themes/bones-maroelamedia/library/js/scripts.js by "My filters" (uBlock Origin-ikoon > Ratte > My filters) te voeg.

2. Maak 'n boekmerk en voeg die volgende bronkode in die URL-veld:

javascript:(function(){document.getElementsByTagName('body')[0].style.userSelect='unset';}())

3. Kliek op die boekmerk op 'n bladsy waar jy teks wil kopieer.

'n Mens kan ook die skrip outomaties loop deur dit in Tampermonkey of Greasemonkey te stoor. Tampermonkey-voorbeeld:

// ==UserScript==
// @name         .
// @version      2024-04-15
// @description  .
// @match        https://maroelamedia.co.za/*
// ==/UserScript==

(function() {
    'use strict';

    document.getElementsByTagName('body')[0].style.userSelect = 'unset';
})();

Waar is my robot?

wysig

Hallo Dumbassman (kontak) 22:28, 3 Augustus 2024 (UTC)

@Dumbassman: ek het nie tans enige idees vir take wat per robot verrig kan word nie. Wat het jy in gedagte? – Pynappel (kontak) 18:46, 5 Augustus 2024 (UTC)
Waarvoor het mens ooit 'n robot nodig? Nuwelinge se gemors skoon te maak natuurlik Dumbassman (kontak) 04:58, 7 Augustus 2024 (UTC)