Hyundai Atos
Die Hyundai Atos is 'n stadsmotortjie wat sedert 1997 deur die Suid-Koreaanse motorvervaardiger Hyundai gebou word. Dit was ook onder die modelname Atoz, Amica en SANTRO Xing bemark. Dit is opgekikker in 1999, toe dit bemark is as die Atos Prime, en weer in 2003. Dit is slegs beskikbaar met 'n vyfdeur luikrugbakstyl. Dit is in 2007 in die meeste markte deur die Hyundai i10 vervang, maar produksie duur voort in Indië, waar dit nog steeds soos oorspronklik bemark word.
2004 Hyundai Atos (opgekikker) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Hyundai |
Ook genoem | Hyundai Amica/Atoz (VK) en meer |
Produksie | 1997-2007 |
Montering | Wêreldwyd |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Stadsmotor |
Bakstyl | 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L 1KR-FE I3 1.4 L DV4 HDi Mesin diesel I4 1.1 L Kia CRDI VGT I3 diesel I4 (petrol) |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties[2] |
Lengte | 3495 mm (1998–2004)[3] |
Breedte | 1495 mm (1998–2004)[3] |
Hoogte | 1615 mm (1998–2004)[3] |
Massa | 845 kg |
Asafstand | 2380 mm |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Hyundai i10 |
Variante | Kia Picanto[1] Hyundai Getz[1] |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hyundai Atos.
Verwysings
wysig- ↑ "Hyundai Amica 1.0 Si 5d Auto – Facts and Figures". parkers.co.uk (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 28 Julie 2012.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 http://www.automobile-catalog.com/car/1998/1166270/hyundai_atos_1_0i_gl.html