Volkswagen Amarok
Die Volkswagen Amarok is 'n groot bakkie wat deur Volkswagen Commercial Vehicles (VWCV) gebou word. Dit is 'n tradisionele bak-op-raam vragmotor met MacPherson-stutsuspensie voor en bladvere agter.[3] Die Amarokreeks bestaan uit 'n enkel- en dubbelkajuit, gekombineer met óf agterwielaandrywing of 4MOTION viertrek, en word aangedryf deur 'n turbopetrol of 'n turbo direkte inspuiting (TDI) dieselenjin. VWCV beskou die Toyota Hilux, Nissan Navara en die Mitsubishi Triton as die Amarok se mededingers, alhoewel laasgenoemde effens groter is.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Volkswagen Commercial Vehicles |
Ook genoem | Volkswagen Robust Pick-Up (konsep) |
Produksie | 2010–huidig |
Montering | Argentinië: General Pacheco [1]
Duitsland: Hannover[2] |
Ontwerper | Walter de Silva |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Ligte handelsvoertuig |
Bakstyl | 2-deur enkelkajuit 4-deur dubbelkajuit |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf of "4motion" op-aanvraag vierwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.0 I4 FSI turbopetrol 2.0 I4 TDI "common rail" dieselenjin |
Ratkas | 6-gang handrat 8-gang outomaties |
Lengte | 5254 mm |
Breedte | 1944 mm - 1954 mm |
Hoogte | 1834 mm |
Asafstand | 3095 mm |
Verwysings
wysig- ↑ "Alemania y Tailandia: Candidatos para Sumarse a la Produccion de Amarok | volkswagen | amarok | pick up | hannover | tailandia" (in Spaans). Tiempomotor.Com. 13 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2014. Besoek op 25 Junie 2013.
- ↑ "Volkswagen Konzern Amarok aus Hannover" (in Engels). Volkswagenag.com. 13 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 25 Junie 2013.
- ↑ http://news.pickuptrucks.com/2009/12/first-drive-review-2010-volkswagen-amarok.html Geargiveer 1 Oktober 2015 op Wayback Machine First Drive Review: 2010 Volkswagen Amarok